Lidgetton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lidgetton
Ligging van Lidgetton op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Lidgetton
Lidgetton
Koördinate: 29°27′0″S 30°6′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Tydsone SAST (UTC+2)

Lidgetton is 'n klein nedersetting en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die vallei van die Leeurivier, 5 km noord van Dargle. Die dorpie is vernoem na John Lidgett wat met 'n immigrasieskema sowat 100 nuwe setlaars na die gebied gebring het in die laat 19de eeu.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]