Lilangeni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verskillende munte

Die Swazi lilangeni is die geldeenheid van Swaziland. Een lilangeni is 'n honderd cents. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500 cents. Die papiergeld is beskikbaar in 10, 20, 50, 100 en 200 lilangeni.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lilangeni (kategorie)