Linux Mint

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Linux Mint
Die Linux Mint Linux kenteken
Linux Min 14 (Nadia).png
Linux Mint 14 ("Nadia")
Webwerf: www.linuxmint.com
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Linux Mint Span
Bedryfstelsel-familie: Linux
Bronkodemodel: Vrye en Oopbron Sagteware
Jongste stabiele uitgawe: 16 "Petra" / 30 November 2013[1]
Platforms wat ondersteun word: i386, AMD64, Ultrasparc T1, PowerPC, IA-64
Kerntipe: Monolitiese kernel
Verstek-gebruikerskoppelvlak: GNOME Grafiese Gebruikerskoppelvlak sowel as die KDE en XFCE Grafiese Gebruikerskoppelvlakke in spesiale weergawes
Lisensie: GPL en ander lisensies
Status: Tans aktief

Linux Mint is 'n bedryfstelsel vir persoonlike rekenaars, wat gebaseer is op (en versoenbaar is met) Ubuntu,[2] met geïntegreerde media codecs.[3] Linux Mint bevat ook verskeie ontwerpsverskille van Ubuntu Linux insluitend:

  • 'n Unieke gebruikerskoppelvlak, insluitend die persoonlike "Mint menu"
  • Die "Mint Tools", 'n versameling van stelselgereedskap ontwerp om die stelsel se bestuur en administrasie funksies makliker vir eindgebruikers te maak.

Linux Mint is beskikbaar vir aflaai in die vorm van ISO-beelde wat gebruik kan word om Live DVD's of Live USBs te skep.

Verwysings[wysig]

  1. http://blog.linuxmint.com/?p=2493
  2. What's new in Linux Mint 7 Gloria?”. Linux Mint. URL besoek op 2009-08-27.
  3. About”. Linux Mint: 2007-09-24. URL besoek op 2009-07-16.

Eksterne skakels[wysig]