Lipetsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Lipetsk-oblast.
Lipetsk
Ли́пецк
Die Katedraal van Lipetsk
Die Katedraal van Lipetsk
Vlag van Lipetsk
Vlag
Wapen van Lipetsk
Wapen
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland
Ligging van Lipetsk op 'n kaart (Lipetsk-oblast)
Lipetsk
Lipetsk
Die ligging van Lipetsk in Lipetsk-oblast
Koördinate: 52°37′N 39°36′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Lipetsk-oblast
Stadstatus 1779
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Michail Goelefski
Oppervlak
 - Water 318 km² (122,8 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 508 124
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.lipetskcity.ru

Lipetsk (Russies: Ли́пецк) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Lipetsk-oblast. Dit is aan die oewers van die Woronezj-rivier in die opvanggebied van die Don-rivier geleë. Die bevolking in 2010 was 508 124.

Eksterne skakels[wysig]