Lira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lira
Lira (South African singer).jpg
Lira tree op tydens die 2010 FIFA Wereldbeker-konsert.
Geboortenaam Lerato Molapo
Oorsprong Johannesburg, Suid-Afrika
Beroep(e) Sangeres
Genre(s) Afro-soal
Instrument(e) Stem
Uitgewer(s) Sony Musiek Afrika
Webwerf Misslira.com
Portal.svg Musiekportaal

Lira is die verhoognaam van Lerato Molapo, 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy is in Daveyton in Johannesburg gebore. Haar naam beteken "liefde" in Suid-Sotho. Sy het 'n SAMA toekenning vir haar album "Feel Good" ingepalm.

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • Feel Good (Sony/BMG Afrika, 2006)
  • Soul in Mind (Sony/BMG Afrika, 2008)
  • Lira Live in Concert: A Celebration (Sony/BMG Afrika, 2009)
  • Return to Love (Sony/BMG Afrika, 2011)
  • The LIRA EP (9 Augustus 2011)
  • Rise Again (Sony/BMG Afrika, 2012)

Enkels[wysig]

  • Feel Good (2006)
  • Ixesha (2007)
  • Wa Mpaleha (2008)
  • Phakade (2010)
  • Rise Again (2011)