Lisbonwaterval

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


Die Lisbonwaterval is in die Lissabon-skeur [1] in Mpumalanga, Suid-Afrika net noord van Graskop op die R532 pad. Die waterval is 94 m hoog[2] en vernoem na Lissabon, die hoofstad van Portugal. Die waterval is naby die "Panoramaroete".

Verwysings[wysig]

Koördinate: 24°51′38″S 30°50′07″O