Lithognathus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lithognathus
Tydperk: Mioseen tot hede[1]
Lithognathus mormyrus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Lithognathus
Spesies

4, sien teks

Lithognathus is 'n genus van seevisse in die familie Sparidae. Hulle kom hoofsaaklik langs die kusgebiede van Suider-Afrika (Suid-Afrika, Namibië en Angola) voor, maar L. mormyrus word ook in die Middellandse See, Swartsee, Golf van Biskaje en langs verskeie eilande in die noord-oos Atlantiese oseaan aangetref. Afhangende van die spesies, bereik hulle 'n maksimum lengte van tussen 25 en 200 cm.

Spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Sepkoski, Jack (2002). “A compendium of fossil marine animal genera”. Bulletins of American Paleontology 364: p.560. Besoek op 8 Januarie 2008.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lithognathus (kategorie)