Little Boy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Little Boy

Little Boy was die kodenaam van die atoombom wat op Hirosjima gegooi is op 6 Augustus 1945. Die bom is gedra deur 'n Boeing B-29 Superfortress-bomwerper van die Amerikaanse Lugmag onder beheer van Kolonel Paul Tibbets. Dit was slegs die tweede kernkrag ontploffing ooit en die eerste met 'n bom wat Uraan gebruik het.

Sien ook[wysig]