Little Tokyo, Los Angeles

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weller Court, Little Tokyo

Little Tokyo, ook bekend as Little Tokyo Historic District, is 'n etniese Japannees-Amerikaanse distrik in die middestad van Los Angeles en een van slegs drie amptelike Japantowns in die Verenigde State wat almal in Kalifornië geleë is (die ander twee is in San Francisco en San Jose geleë).

Die buurt, wat in die vroeë 20ste eeu ontstaan het toe baie Amerikaners van Japannese afkoms hulle ná die groot aardbewing in San Francisco in 1906 in die suide van die deelstaat gevestig het en waarna soms as Lil' Tokyo, J-Town of 小東京 (Shō-tōkyō) verwys word, dien as kulturele sentrum vir Japannese Amerikaners in Suid-Kalifornië. Dit is in 1995 tot National Historic Landmark District verklaar.

Buiteskakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: