Liza Brönner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Liza Brönner
Liza Brönner - Gordons Bay 01.jpg
Liza Brönner in Gordonsbaai
Geboorte 11 Desember 1989 (1989-12-11) (24 jaar oud)
Kaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger, liedjieskrywer, akteur
Genre(s) Afrikaans / Engelse pop-country
Aktiewe jare 2009 - nou
Uitgewer(s) EMI 2009-2011,

Hit Records 2011-2013,

2Brothers Entertainment (Pty) Ltd 2013 – present
Webwerf www.lizabronner.co.za
Assosiasies Bobby van Jaarsveld, Ricus Nel, Hanna Grobler, André Schwartz, Nadia Beukes, Soli Philander, Marlee van der Merwe, Phillip Moolman, Cindy Alter (Clout)
Portal.svg Musiekportaal

Liza Brönner (Liza Bronner) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Haar debuutalbum, Onderstebo is op 21 September 2009 deur EMI vrygestel. Hierdie album is herverpak en op 29 Maart 2010 met vier nuwe snitte as Asemloos uitgereik (ook deur EMI). Haar derde album, Vir eers is dit net ek... is op 01 September 2011 deur HIT Records vrygestel. Hierdie album is opgeneem en verwerk deur Johan Rautenbach wat vele bekende Suid-Afrikaanse sangers se albums reeds met groot sukses opgeneem het (onder andere die van Eden, Lianie May, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, ens.) Mei 2013 sien Liza wen die realiteits program wat 'n plaasvervanger soek vir die rol Liefling (gebasseer op die rolprent)[1] wat die verhoogstuk gaan aanpak. Sy doen 'n puik vertolking van die hoofrol, "Liefling" teenoor die bekende Bobby van Jaarsveld.

Na 2 jaar van optredes en promosie werk vir haar cd "Vir eers is dit net ek" is 2Brothers Entertainment opgewonde om te vertel van haar nuwe cd "Jy het my gevind". "Jy het my gevind" is vir haar die begin van 'n nuwe era.

Getroud met[wysig]

Sien ook[wysig]

Diskografie[wysig]

  • Onderstebo, 2009[3]
  • Asemloos, 2010[4]
  • Vir eers is dit net ek, 2011[5]
  • Jy het my gevind, 2013[6]

Musiek Video Lys[wysig]

Filantropies[wysig]

Liza is betrokke by die Hanna Charity and Empowerment Foundation waar hul missie is om met die arm en gemarginaliseerde mense van Suid-Afrika hande te neem. Hulle bied persoonlike aandag en direkte voordele vir die kinders, die jeug, oumense en hul families sodat hulle met waardigheid kan leef, hul gewenste potensiaal te bereik en ten volle deel te neem in die samelewing.

Media[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Liefling (die rolprent
  2. Ricus Nel en Liza Bronner se liefdesverhaal”. JA.FM. URL besoek op 2014-03-03.
  3. [Liza Brönner "Onderstebo" CDEMIM 346]
  4. [Liza Brönner "Asemloos" CDEMIM 358]
  5. [Liza Brönner "Vir eers is dit net ek..." HIT003]
  6. [Liza Brönner "Jy Het My Gevind" 6009694028776]
  7. Substitute (The Righteous Brothers song)
  8. Cindy Alter (Clout)
  9. Prikkel jou Sintuie, Lewendig by die Liedjieboer (Hit Records)

Eksterne skakels[wysig]