Ljachofski-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ljachofski-eilande
Inheemse naam: Ляховские острова, Ляхов арыылара
Die Nieu-Siberiese Eilande.
Die Nieu-Siberiese Eilande.
Geografie
Ligging Rusland, Arktiese Oseaan
Koördinate 74°39′N 141°59′O
Argipel Nieu-Siberiese Eilande
Totale eilande 4
Hoofeilande Groot Ljachofski-eiland, Klein Ljachofski-eiland, Stolbowoi-eiland, Semjonofski-eiland
Oppervlak 6 095 vk km
Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Republiek Flag of Sakha.svg Jakoetië
Demografie
Bevolking 0

Die Ljachofskije-eilande (Russies: Ляховские острова, Jakoeties: Ляхов арыылара) is die mees suidelike subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha (Jakoetië). Die subgroep word van die vasteland geskei deur die Laptef-straat en van die Anzjoe-eilande deur die Sannikof-straat. Die eilande is:

Die eilande is genoem na Iwan Ljachof, wat hulle in 1773 verken het.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Die Nieu-Siberiese Eilande
Anzjoe-eilande  Kotelni-eilandFaddejefski-eilandBoenge-landNanosni-eilandNowaja SibirBelkofski-eiland
  Ljachofski-eilande  Groot Ljachofski-eilandKlein Ljachofski-eilandStolbowoi-eilandSemjonofski-eiland
De Long-eilande  Jeannette-eilandHenriëtta-eilandBennett-eilandWilkitskowo-eilandZjachowa-eiland