Lobito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lobito
Die hawe van Lobito.
Die hawe van Lobito.
Wapen van Lobito
Wapen
Ligging van Lobito op 'n kaart (Angola)
Lobito
Lobito
Koördinate: 12°22′0″S 13°32′0″O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Benguela
Hoogte 139 m (456 vt)
Bevolking (2005)
 - Stad 207 957

Lobito is 'n stad in die weste van Angola aan die kus van die Atlantiese Oseaan en het in 2005 'n bevolking van 207 957 gehad. Die stad het een van die belangrikste hawens in Angola, maar die doeltreffendheid daarvan is kwaai gekortwiek deur verbrekings in spoorvervoer tydens die Angolese Burgeroorlog (1975–2002). Sedert vrede en stabiliteit in die 2000's heers, is Lobito herbou en begin dit weer ontwikkel.