Loch Leven
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Loch Leven (Skots-Gaelies: Loch Lìobhann) is 'n meer in die middel van Skotland. Op sy langste is die meer 6 km lank, en 'n belangrike dorp op sy oewer is Kinross.