Loeriesfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Loeriesfontein
Blomme in Augustus en September.
Blomme in Augustus en September.
Ligging van Loeriesfontein op 'n kaart (Noord-Kaap)
Loeriesfontein
Loeriesfontein
Koördinate: 30°57′7″S 19°26′37″O Koördinate: 30°57′7″S 19°26′37″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Hantam
Stigting 1894
Oppervlak
 - Stad 8,41 km²  (3,2 vk m)
Hoogte 960 m (3 150 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 2 401
 - Digtheid 285/km² (738,1/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8185
Skakelkode(s) 027

Loeriesfontein is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is 63 km noord-oos van Nieuwoudtville.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het in 1958 munisipale status verkry.

Distrik[wysig]

Die belangrikste ekonomiese bedryf in die distrik is skaapboerdery en koring word ook verbou. Sout word ook in die distrik ontgin. Op 13 Februarie 1951 is Suid-Afrika se eerste aangetekende vierling, die Lombaard-seuns hier gebore.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Die vertoning van 27 windmeule in Loeriesfontein wat water pomp.