Long Thanh Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gnome globe current event.svg Die artikel of hierdie afdeling beskryf iets wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting mag spekulatief wees en is onderhewig aan nuwe verwikkelings.
Long Thanh Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Long Thành
IATA: N/AICAO: N/A
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Southern Airports Authority
Bedien Ho Chi Minh-stad, Viëtnam
Landkaart
N/A is geleë in Viëtnam
N/A
Ligging binne Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton
N/A 4 000 13 123 Beton

Long Thanh Internasionale Lughawe (Viëtnamees:Sân bay Quốc tế Long Thành) is 'n beplande lughawe wat in Viëtnam, 40 km noord van Ho Chi Minh-stad, in Long Thanh, Dong Nai gebou gaan word. Die lughawe sal 5 000 hektaar grond beslaan. Konstruksie sal in 2015 begin en in 2020 eindig. As die eerste fase voltooi is, sal die lughawe 2 aanloopbane hê (4 000 m lank, 45 m wyd) en sal dit 25 miljoen passasiers per jaar kan dien. Die lughawe sal uitgebrei word tot en met die jaar 2030. Vanaf 2030, sal dit 4 terminale en 4 aanloopbane hê, en sal dit in staat wees om 100 000 000 passasiers per jaar en 5 miljoen ton vrag per jaar te vervoer. Dit sal die grootste lughawe in Viëtnam en een van die grootste lughawens in Suidoos-Asië word. Die totale koste vir die eerste fase beloop 6,7 miljard Amerikaanse dollar.