Longueuil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Longueuil
'n Historiese gebou in Longueuil
'n Historiese gebou in Longueuil
Vlag van Longueuil
Vlag
Wapen van Longueuil
Wapen
Slagspreuk: Labor et Concordia (Latyns: Werk en harmonie)
Ligging van Longueuil in die stedelike agglomerasie van Longueuil
Ligging van Longueuil in die stedelike agglomerasie van Longueuil
Ligging van Longueuil op 'n kaart (Quebec)
Longueuil
Longueuil
Ligging van Longueuil in die stedelike agglomerasie van Longueuil
Koördinate: 45°35′12″N 73°29′15″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montérégie
Stigting 1657
Stadstatus 1 Januarie 2002
Regering
 - Burgemeester Caroline St-Hilaire
Oppervlak
 - Land 115,59 km² (44,63 vk m)
Hoogte m (26 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 231 409
 - Digtheid 2 002/km² (5 185/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode J3Y, J3Z, J4G tot J4N, J4T, J4V
Skakelkode(s) 450
Webwerf: longueuil.ca

Longueuil is 'n stad in die suidweste van die Franstalige Kanadese provinsie Quebec met 231 409 inwoners (2011). Die stad met 'n oppervlakte van 115,59 vierkante kilometer lê aan die suidoewer van die Sint-Laurensrivier, teenoor Montreal, en is die derde grootste in Quebec en die elfde grootste in Kanada.

Geskiedenis[wysig]

Die naam van die stad is afgelei van 'n Franse dorp naby die Normandiese stad Dieppe - die geboortedorp van Charles Le Moyne (1626-1685), seigneur van Longueuil. Die spelling van die naam is eintlik foutief, aangesien die Franse dorp as Longeuil bekend staan.

Longueuil het sedert die jaar 1920 stadstatus. In 1961 smelt Longueuil met die stad Montréal-Sud en in 1969 met Jacques-Cartier saam.

Eksterne skakels[wysig]