Lorenzo de' Medici

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lorenzo Medici)
Spring na: navigasie, soek
Lorenzo de' Medici
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lorenzo de' Medici deur Agnolo Bronzino.

Geboortenaam Lorenzo di Piero de' Medici
Gebore 1 Januarie 1449
Florence, Italië
Oorlede 9 April 1492
Careggi, Italië
Nasionaliteit Italiaans
Ouers Piero di Cosimo de' Medici (vader)
Lucrezia Tornabuoni (moeder)
Beroep Staatsman, digter, taal-teoretikus
Huweliksmaat Clarice Orsini
Kind(ers) Lucrezia de' Medici
Piero de' Medici
Maddalena de' Medici
Contessina Beatrice de' Medici
Giovanni de' Medici, Pous Leo X
Luisa de' Medici
Contessina de' Medici
Giuliano de' Medici, Hertog van Nemours

Lorenzo de' Medici (1 Januarie 14499 April 1492) was 'n Italiaanse staatsman en die de facto heerser van die Florentynse Republiek tydens die Italiaanse Renaissance. Eietydse burgers van Florence het na hom as "Lorenzo die Manjifieke" verwys (Lorenzo il Magnifico). Hy was 'n diplomaat, politikus en begunstiger van akademici, kunstenaars en digters. Hy het tydens die hoogtepunt van die vroeë Italiaanse Renaissance geleef en sy dood merk ook die einde van Florence se sogenaamde Goue Tydperk. Hy het gehelp om vrede tussen die verskeie Italiaanse state te onderhou, maar dié is na sy dood tot niet gegaan. Hy is in die Medici-kapel in Florence begrawe.

Sien ook[wysig]