Lotaringe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lotaringe

Vlag van Lotaringe Wapen van Lotaringe

Die ligging van Lotaringe
Départements Meurthe-et-Moselle (54),
Meuse (55),
Moselle (57),
Vosges (88)
Prefektuur Metz
Bevolking 2 346 361 inw.
(2008)
Bevolkingsdigtheid 100 inw./vk km
Oppervlakte 23 547 vk km
Arrondissemente 19
Kantons 157
Munisipaliteite 2 337
President van
Gewestelike Raad
Jean-Pierre Masseret (SP)
Stene brug oor die Mouzon-rivier by Pompierre in die département Vosges
Die munisipaliteit Landrecourt-Lempire in die département Meuse

Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) is een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km². Die hoofstad is Metz.

Geografie[wysig]

Die Noordoos-Franse région Lotaringe grens aan België, die Groothertogdom Luxemburg en die Duitse deelstate Rynland-Palts en Saarland.

Lotaringe bestaan uit vier départemente:

Die Maas-, Moesel-, Saar- en Meurthe-riviere vloei deur die gewes. In die ooste lê die westelike deel van die Vogese-gebergte (départemente Moselle en Vosges). Die Hohneck op die grens met die gewes Elsas is met 1 364 meter die hoogste berg van Lotaringe.

Tale[wysig]

In die gewes word naas Frans ook Lorreins gepraat, met uitsondering van die noordelike deel aan die grens met Luxemburg waar Luxemburgs en aan die grens met Duitsland waar Lotharings Frankies en Ryn Frankies as omgangstaal gebruik word.

Geskiedenis[wysig]

Vroeër het die volgende Lotaringiese gebiede bestaan:

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  • Franstalige en Nederlandstalige Wikipedias

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lotaringe (kategorie)


Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) Flag of France
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion