Lothair

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lothair
Ligging van Lothair op 'n kaart (Mpumalanga)
Lothair
Lothair
Koördinate: 26°23′0″S 30°26′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Msukaligwa
Oppervlak
 - Stad 6,97 km²  (2,7 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 93
Tydsone SAST (UTC+2)

Lothair is klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is sowat 30km noordwes van Amsterdam.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is in 1878 deur ST Erskine opgemeet. Hy het besluit dat die naam Lothair moet wees, na die titel van 'n roman deur die graaf van Beaconsfield.

Distrik[wysig]

'n Takspoorlyn vanaf Ermelo eindig hier. Daar is groot wattelplantasies in die omgewing.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]