Lotus Plaza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lotus Plaza
Geboortenaam Lockett Pundt
Beroep(e) Instrumentalis, sanger, liedjieskrywer
Genre(s) Ambians, droompop, shoegaze
Instrument(e) Kitaar, stem
Aktiewe jare 2005-2009
Uitgewer(s) Kranky
Assosiasies Deerhunter
Atlas Sound
Portal.svg Musiekportaal

Lotus Plaza is die soloprojek van Amerikaanse musikant Lockett Pundt, die kitaarspeler en multi-instrumentalis van Atlanta-gebaseerde ambiansgroep Deerhunter. Pundt het by Deerhunter in 2005 as kitaarspeler aangesluit. Sy debuutalbum onder die Lotus Plaza-persona, The Floodlight Collective, is op 23 Maart 2009 op laserskyf (CD) en viniel uitgereik en het gemengde kritiek ontvang.[1][2][3] Pundt lys sy grootste musikale invloede as Stereolab, My Bloody Valentine en Roxy Music.[4]

Diskografie[wysig]

Lockett Pundt as lid van Deerhunter:

As Lotus Plaza:

Verwysings[wysig]

  1. Hogan, Marc (2009-03-20). “Album Reviews: Lotus Plaza: The Floodlight Collective”. Pitchfork Media. URL besoek op 2009-10-11.
  2. Suveg, Lukas. “Lotus Plaza - The Floodlight Collective | MUSIC REVIEWS”. Tiny Mix Tapes. URL besoek op 2009-10-11.
  3. Phares, Heather. “ ((( The Floodlight Collective > Overview )))”. AllMusic. URL besoek op 2009-10-11.
  4. http://www.bbqchickenrobot.com/2009/02/interview-with-lockett-pundt-of-lotus.html