Louisvale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Louisvale
Ligging van Louisvale op 'n kaart (Noord-Kaap)
Louisvale
Louisvale
Koördinate: 28°34′0″S 21°12′0″O Koördinate: 28°34′0″S 21°12′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit ZF Mgcawu
Plaaslike Munisipaliteit Kai !Garib
Oppervlak
 - Dorp 0,80 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 585
 - Digtheid 1 979/km² (5 125,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 8809
Strate: 8801
Skakelkode(s) 054

Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359 hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]