Louwsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Louwsburg
Ligging van Louwsburg op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Louwsburg
Louwsburg
Koördinate: 27°35′0″S 31°17′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Plaaslike Munisipaliteit AbaQulusi
Stigting 1920
Vernoem na David Louw
Tydsone SAST (UTC+2)

Louwsburg (Zoeloe: Ngotshe) is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noordooste van die provinsie van KwaZulu-Natal.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1920 geproklameer en vernoem na David Louw.

Omgewing[wysig]

Die grootste ekonomiese aktiwiteite bestaan uit bees- en mielieboerdery. Die Ithala Wildreservaat van 29 653ha is naby die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]