Lozi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lozi
siLozi
Gepraat in: Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Wes-Zambië
Caprivistrook
Totale sprekers: 500 000[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike
      Bekrompe Bantu
       Sentrale
        S groep
         Sotho-Tswana
          Lozi 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: geen
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: loz
ISO 639-3: loz

Lozi (siLozi) is 'n Bantoetaal wat in Zambië deur 'n half miljoen mense gepraat word. Die taal word in 'n mindere mate ook in Zimbabwe en in die Caprivistrook in Namibië gepraat.

Lozi is ook onder 'n aantal ander name bekend, waarvan Silozi die bekendste is.

Tswana, wat in Botswana en Suid-Afrika gepraat word, is naby verwant aan Lozi. Binne die Bantoetale maak Lozi deel uit van die Sotho-Tswana taalfamilie.

Byvoorbeeld[wysig]

Name van die maande
Afrikaans Lozi
Januarie Sope
Februarie Yowa
Maart Liatamanyi
April Lungu
Mei Kandao
Junie Mbuwana
Julie Sikulu
Augustus Muyana
September Muimunene
Oktober Yenda
November Njimwana
Desember Ñulule

Verwysings[wysig]