Ludwig Forum vir Internasionale Kuns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jonathan Borofsky: Ballarina Clown (Ludwig Forum, Aken)
Aken (Duitsland), „Ludwig Forum für Internationale Kunst"

Die wêreldbekende Ludwig Forum vir Internasionale Kuns is ’n museum vir internasionale moderne kuns in Aken (Duitsland). Dit is gebaseer op die versameling van kunswerke van die egpaar Ludwig Irene en Peter Ludwig.

Die ‚Forum’ is in 1991 in ’n ou skermfabriek van Emil Brauer geopen. Die gebou is ontstaan in 1928 volgens ’n ontwerp van die argitek Josef Bachmann van Aken in die Bauhaus-styl. In 1988 is die gebou deur die stad Aken gekoop en dit is omgebou tot ’n kunsmuseum. Die museum beskik oor saals vir die vaste kolleksie en wisselnde uitstallings, 'n atelier vir restoureerwerk, 'n biblioteek en 'n restaurant. In die kelderverdieping is nog ’n teatersaal. Op die buitekant is ’n park met standbeelde.

In die gebou vind destyds ook uitstallings plaas met plaaslike kunstenaars by voorbeeld 'n uitstalling met teëls in 2007 (sien foto onder).

Eksterne skakels[wysig]