Lufthansa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deutsche Lufthansa
'n Airbus A380 van Lufthansa
IATA-kode: LH
ICAO: DLH
Roepletter: Lufthansa
Gestig: 1926
Onderneming: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Keulen
Hooflughawe: Lughawe Frankfurt

Lughawe Düsseldorf
München Lughawe
Lughawe Wene
Zürich Lughawe

Voorsitter: Carsten Spohr
Passasiers 104.6 miljoen (2013)[1]
Medewerkers 117 922 (2014)[1]
Omset: €30.00 miljard (2013)[1]
Balansstaat: €29.084 miljoen (2013)[1]
Bonusprogram: Miles&More
Alliansie: Star Alliance
Bestemmings: 235 lughawens
84 lande
Vloot: 668 vliegtuie
Webtuiste: lufthansa.com
Lufthansa se hoofkwartier in Keulen

Die Duitse lugdiens Deutsche Lufthansa AG is in 1926 gestig en is tans met 104.6 miljoen passasiers (2013) en 117 992 werknemers (2014)[1] Duitsland se grootste binnelandse sowel as buitelandse lugvaartmaatskappy. Die amptelike naam "Deutsche Lufthansa AG" staan vir 'n groot aantal dogtermaatskappye soos Deutsche Lufthansa Cargo AG (vragdiens), Lufthansa Systems AG, LSG Lufthansa Service Holding AG (spysenier) ens. Lufthansa se hoofkwartier is in Keulen geleë. Die lugdiens se belangrikste lughawe is Lughawe Frankfurt. Die tweede belangrikste lughawe waarvanaf Lufthansa opereer, is die München Internasionale Lughawe (München Franz Josef Strauss Lughawe).

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]