Luftwaffe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Duitse Lugmag
Luftwaffe
Bundeswehr Logo Luftwaffe with lettering.svg
Logo van die Luftwaffe
Aktief: 1956 - tans
Grootte: 60.300 (Inklusief 13.500 Reserwes)
Ingeset: Kosovo oorlog, Oorlog in Afghanistan
Vliegtuie in gebruik:
Aanval: Tornado
Gevegs: F-4 Phantom II, Eurofighter
Opleidings: T-38 Talon, G-120, T-37
Transport: Challenger 600, A310, Cougar, C-160

Die Luftwaffe is die Duitse lugmag.

Geskiedenis[wysig]

Die Luftwaffe is aanvanklik in 1910 gestig onder die naam 'Luftstreitkräfte'. Hoewel Duitsland die eerste volk in die wêreld was wat 'n lugmag besit het, is dit amptelik nie die oudste in die wêreld nie, omrede dit twee keer ontbind is, na beide die wêreldoorloë.