Lughawe Londen-Stansted

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lughawe Londen-Stansted
Stansted Airport.JPG
IATA: LGWICAO: EGKK
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Manchester Airports Group
Operateur Stansted Airport Limited
Bedien Londen, Verenigde Koninkryk
Ligging Stansted Mountfitchet, Essex
Hoogte bo seevlak 348 vt / 106 m
Webtuiste http://www.stanstedairport.com/
Landkaart
STN is geleë in Essex
STN
Ligging in Essex, Engeland
Statistieke (2012)
Passasiers 17 852 393
Passasierverskil 12-13 Green Arrow Up Darker.svg 2.2%
Lugbewegings 146 324
Bewegingsverskil 12-13 Green Arrow Up Darker.svg 2.0%

Lughawe Londen-Stansted (IATA:STN, ICAO:EGSS) is geleë in westelike Essex, 48 km noordoos van Londen se middestad. In 2013 was Stansted die 4de besigste lughawe (naas Heathrow, Gatwick en Manchester) in die Verenigde Koninkryk.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.