Lughawe Phu Quoc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lughawe Phu Quoc (in Viëtnamees: Sân bay Phu Quoc of ook Cảng hàng không Phu Quoc genoem) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 2 km suid van Duong Dong, Phu Quoc in die provinsie Kien Giang en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Die Lughawe se aanloopbaan is 1 500 meter lank. Die lughawe kan 0,5 miljoen passasiers per jaar te bedien.

PhuQuocAirport.jpg
Phu Quoc airport.jpg