Lughawe Pleiku

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Pleiku-lughawe.

Lughawe Pleiku (in Viëtnamees: Sân bay Pleiku of ook Cảng hàng không Pleiku genoem) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 10 km suid van Pleiku, in die provinsie Gia Lai en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Die Lughawe se aanloopbaan is 1817 meter lank.

Eksterne skakels[wysig]