Lugmagbasis Bloemspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
LMB Bloemspruit
Lugmagbasis Bloemspruit
IATA: BFNICAO: FABL
Opsomming
Tipe lughawe Militêr (deel aanloopbane met die burgerlike lughawe)
Operateur Suid-Afrikaanse Lugmag
Ligging Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 4458 vt / 1359 m
Koördinate 29°06′00″S 26°18′25″O Koördinate: 29°06′00″S 26°18′25″O
Webtuiste LMB Bloemspruit
Landkaart
FABL is geleë in Vrystaat
FABL
Ligging in die Vrystaat
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 2559 8396 Teer
12/30 2195 7202 Teer
Op dieselfde perseel as Bloemfontein Lughawe

LMB Bloemspruit (ICAO: FABL) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë direk langsaan die Bloemfontein Lughawe (ICAO:FABL)[1] en deel die aanloopbane met die burgerlike lughawe.

Die basis se leuse is Ex Unite Pax (Vrede deur eenheid).

Tuiste van lugmageenhede[wysig]

  • 16 Eskader, SALM - Aanvalshelikopter-eskader
  • 87 Helikopter-eskader - Helikopter opleidingseskader
  • 106 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
  • 107 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
  • 506 Eskader, SALM - Sekerheidsdienste

Navigasiehulp[wysig]

  • Ongerigte radiobaken - BL380.0
  • VHF allerigting bestek - BLV114.1
  • Outomatiese Terminaalinligtingsdiens - 126.45

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.