Luhonono

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luhonono
Schuckmannsburg (voorheen)
Ligging van Luhonono op 'n kaart (Namibië)
Luhonono
Luhonono
Koördinate: 17°32′42″S 24°50′52″O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Sambesi
Stigting 1909

Luhonono, tot om middernag op 8 Augustus 2013 Schuckmannsburg; is 'n klein dorpie in noordoostelike-Namibië, in die streek Sambesi (voorheen Caprivi). Die dorp is in 1909 gestig.