Luiz Inácio Lula da Silva

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luiz Inácio Lula da Silva
Luiz Inácio Lula da Silva

35ste President van Brasilië
Ampstermyn
1 Januarie 2003 – 1 Januarie 2011
Vise José Alencar
Voorafgegaan deur Fernando Henrique Cardoso
Opgevolg deur Dilma Rousseff

Persoonlike besonderhede
Geboorte 27 Oktober 1945 (1945-10-27) (69 jaar oud)
Caetés, Pernambuco, Brasilië
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/eggenote Maria de Lurdes da Silva (†)
Marisa Letícia Rocco Casa (1974–hede)
Kind(ers) 5
Religie Rooms-Katolieke Kerk[1]
Handtekening Signature of Luiz Inácio Lula da Silva.svg

Luiz Inácio Lula da Silva (Portugees: [luˈiz iˈnasju ˈlulɐ dɐ ˈsiwvɐ]; * 27 Oktober 1945 - ) wat in Brasilië alombekend is as Lula, was die drie-en-vyftigste en teenswoordige president van Brasilië en is ook 'n stigterslid van die arbeidersparty daar. Hy is op die 27ste Oktober 2002 verkies en het sy amp op 1 Januarie 2003 opgeneem. Op 29 Oktober 2006 is hy herkies en is sy ampstermyn as President verleng tot 1 Januarie 2011. Hy is opgevolg deur Dilma Rousseff.

Verwysings[wysig]

  1. (pt) Folha Online – Mundo – "Lula é um católico a seu modo", diz d. Cláudio Hummes”. .folha.uol.com.br: 06/04/2005. URL besoek op 2010-10-03.