Lusikisiki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lusikisiki
Ligging van Lusikisiki op 'n kaart (Oos-Kaap)
Lusikisiki
Lusikisiki
Koördinate: 31°22′05″S 29°34′35″O Koördinate: 31°22′05″S 29°34′35″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit O.R. Tambo
Plaaslike Munisipaliteit Ngquza Hill
Stigting 1894
Oppervlak
 - Dorp 4,09 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 4 028
 - Digtheid 980/km² (2 538,2/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4820
Skakelkode(s) 039

Lusikisiki is 'n dorp in die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan nadat 'n militêre pos hier gestig is in 1894 en nadat Pondoland tot die Kaapkolonie geannekseer is. Lusikisiki is in 1932 as dorp geproklameer. Die naam is blykbaar 'n poging om die ruising weer te gee van riete wanneer die wind in 'n nabygeleë moeras waai.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]