Lwazi Mvovo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lwazi Mvovo Sportportaal
Volle naam Lwazi Ncedo Mvovo
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (28 jaar oud)
Geboorteplek Mthatha, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 91 kg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007- Natal Haaie 78 (170)
korrek soos op 26 November 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2010- Sharks 66 (95)
korrek soos op 22 Junie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 8 (5)
korrek soos op 22 Junie 2014.

Lwazi Mvovo (gebore in Mthatha, 3 Junie 1986) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Natal Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.

Hy matrikuleer te Maria Louw Hoërskool en maak sy debuut op 27 Junie 2008 in die Curriebekertoernooi vir die Natal Haaie teen die Boland in Durban.

Mvovo was die naashoogste driedrukker in die 2010 Curriebekertoernooi toe hy twaalf keer agter die pale gaan kuier het. Hy beïndruk weereens in die Superrugby kompetisie in 2010 waartydens hy ses drieë druk.

Eksterne skakels[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.