Lys van Melkweg se satelliet-sterrestelsels

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Melkweg het verskeie kleiner satelliet-sterrestelsels wat deel uitmaak van die Melkweg-subgroep. Dié subgroep is deel van die plaaslike sterrestelselswerm, die Lokale Groep.

Lys[wysig]

Die Melkweg se satelliet-stelsels sluit die volgende in:

Naam Deursnee (kps) Afstand
(kps)
Soort Ontdek
I Canis Major-dwergstelsel 1,5 8 Onr. 2003
II Sagittarius-dwergstelsel 2 20 Ell. 1994
III Groot Magellaanse Wolk 4 48,5 SBm prehistories
IV Klein Magellaanse Wolk 2 61 Onr. prehistories
V Ursa Major II-dwergstelsel 0,2 30 dG D 2006
VI Ursa Minor-dwergstelsel 0,4 60 dE4 1954
VII Draco-dwergstelsel 0,7 80 dE0 1954
VIII Sculptor-dwergstelsel 0,8 90 dE3 1937
IX Sextans-dwergstelsel 0,5 90 dE3 1990
X Carina-dwergstelsel 0,5 100 dE3 1977
XI Ursa Major I-dwergstelsel - 100 dG D 2005
XII Fornax-dwergstelsel 0,6 140 dE2 1938
XIII Leo II-dwergstelsel 0,7 210 dE0 1950
XIV Leo I-dwergstelsel 0,5 250 dE3 1950
 ? Leo IV-dwergstelsel 0,3 160 dSph 2006
 ? Leo V-dwergstelsel 0,08 180 dSph 2007
 ? Leo T-dwergstelsel 0,34 420 dSph/dIrr 2006
 ? Boötes I-dwergstelsel 0,3 60 dSph 2006
 ? Boötes II-dwergstelsel 0,1 42 dSph 2007
 ? Boötes III-dwergstelsel 1 46  ? 2009
 ? Coma Berenices-dwergstelsel 0,14 42 dSph 2006
 ? Segue II-dwergstelsel 0,07 35 dSph 2007
 ? Canes Venatici I-dwergstelsel 2 220 dSph 2006
 ? Canes Venatici II-dwergstelsel 0,3 155 dSph 2006
 ? Hercules-dwergstelsel 0,7 135 dSph 2006
 ? Pisces II-dwergstelsel 0,12 180  ? 2010
Die Aarde se posisie in die ruimte
AardeSonnestelselPlaaslike Interstellêre WolkPlaaslike BorrelGould-gordelOrion-Cygnus-armMelkweg-subgroepMelkwegPlaaslike GroepVirgo-superswermLaniakea-superswermHeelalMultiversum