Lys van Messier-voorwerpe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Messier-voorwerpe is ’n lys van 103 sterrekundige voorwerpe wat aanvanklik in 1771 saamgestel is deur die Franse sterrekundige Charles Messier[1] en later met nog sewe voorwerpe uitgebrei is deur ander sterrekundiges, tot met M110 in 1967. Omdat hy na komete gesoek het, het hy ’n lys van nie-komete saam met sy kollega Pierre Méchain saamgestel om sy werk te vergemaklik. Dit is bekend as die Messier-katalogus. Die voorwerpe op die lys is vandag nog onder hul Messier-nommers bekend.[2]

M102 is waarskynlik foutiewelik aangeteken, wat die getal voorwerpe eintlik op 109 te staan bring.

Messier-voorwerpe[wysig]

██ Oop sterreswerm ██ Bolvormige sterreswerm ██ Newel ██ Planetêre newel ██ Supernova-oorblyfsel ██ Sterrestelsel ██ Ander

Messier-nommer NGC-nommer Algemene naam Foto Tipe voorwerp Afstand (kilo-ligjare) Sterrebeeld Skynbare magnitude
M1[3] NGC 1952 Krap-newel Crab Nebula.jpg Supernova-oorblyfsel 6,3 Bul 9,0
M2[4] NGC 7089   Messier 2 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 36 Waterdraer 7,5
M3[5] NGC 5272   M3LRGB 891x674.jpg Bolvormige sterreswerm 31 Jaghonde 7,0
M4[6] NGC 6121   Messier 4 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 7 Skerpioen 7,5
M5[7] NGC 5904   Messier 5 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 23 Slang 7,0
M6[8] NGC 6405 Skoenlapper-sterreswerm M6a.jpg Oop sterreswerm 2 Skerpioen 4,5
M7[9] NGC 6475 Ptolemaeus-sterreswerm Open-cluster-Messier-7.jpeg Oop sterreswerm 1 Skerpioen 3,5
M8[10] NGC 6523 Lagune-newel LagoonHunterWilson.jpg Newel met sterreswerm 6.5 Boogskutter 6,0
M9[11] NGC 6333   Messier object 009.jpg Bolvormige sterreswerm 26 Slangdraer 9,0
M10[12] NGC 6254   Messier 10 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 13 Slangdraer 7,5
M11[13] NGC 6705 Wilde-eend-sterreswerm Messier11.jpg Oop sterreswerm 6 Skild 7,0
M12[14] NGC 6218   M12 Hubble.jpg Bolvormige sterreswerm 18 Slangdraer 8.0
M13[15] NGC 6205 Groot Bolvormige Sterreswerm in Hercules Messier 13 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 22 Hercules 5,8
M14[16] NGC 6402   Messier object 014.jpg Bolvormige sterreswerm 27 Slangdraer 9,5
M15[17] NGC 7078 Messier 15 Hubble WikiSky.jpg Bolvormige sterreswerm 33 Vlieënde Perd 7,5
M16[18] NGC 6611 Arend-newel Stellar spire eagle nebula.jpg Newel, H II-streek met sterreswerm 7 Slang 6,5
M17[19] NGC 6618 Omega-, Swaan-, Hoefyster- of Kreef-newel Messier 17.jpg Nebula, H II-streek met sterreswerm 5 Boogskutter 6,0
M18[20] NGC 6613   Messier18.jpg Oop sterreswerm 6 Boogskutter 8,0
M19[21] NGC 6273   Messier object 019.jpg Bolvormige sterreswerm 27 Slangdraer 8,5
M20[22] NGC 6514 Driepunt-newel Trifid.nebula.arp.750pix.jpg Newel, H II-streek met sterreswerm 5,2 Boogskutter 6,3
M21[23] NGC 6531   Messier object 021.jpg Oop sterreswerm 3 Boogskutter 7,0
M22[24] NGC 6656 Boogskutter-sterreswerm Messier object 022.jpg Bolvormige sterreswerm 10 Boogskutter 5,1
M23[25] NGC 6494   Messier object 023.jpg Oop sterreswerm 4,5 Boogskutter 6,0
M24[26] IC 4715 Boogskutter-sterrewolk Messier 024 2MASS.jpg Melkweg-sterrewolk 10,0 Boogskutter 4,6
M25[27] IC 4725   Messier object 025.jpg Oop sterreswerm 2 Boogskutter 4,9
M26[28] NGC 6694   Messier object 026.jpg Oop sterreswerm 5 Skild 9,5
M27[29] NGC 6853 Handgewig-newel Messier27.jpg Planetêre newel 1,25 Vos 7,5
M28[30] NGC 6626   Messier28.jpg Bolvormige sterreswerm 18 Boogskutter 8,5
M29[31] NGC 6913   Messier object 029.jpg Oop sterreswerm 7,2 Swaan 9,0
M30[32] NGC 7099   Messier object 030.jpg Bolvormige sterreswerm 25 Steenbok 8,5
M31[33] NGC 224 Andromeda-sterrestelsel Andromeda galaxy.jpg Spiraalsterrestelsel 2 500 Andromeda 3,4
M32[34] NGC 221   MESSIER 032 2MASS.jpg Elliptiese dwergsterrestelsel 2 900 Andromeda 10,0
M33[35] NGC 598 Triangulum-sterrestelsel M33.jpg Spiraalsterrestelsel 2 810 Driehoek 5,7
M34[36] NGC 1039   M34 2mass atlas.jpg Oop sterreswerm 1,4 Perseus 6,0
M35[37] NGC 2168   M35atlas.jpg Oop sterreswerm 2,8 Maagd 5,5
M36[38] NGC 1960   M36a.jpg Oop sterreswerm 4,1 Koetsier 6,5
M37[39] NGC 2099   M37a.jpg Oop sterreswerm 4,6 Koetsier 6,0
M38[40] NGC 1912   Messier object 038.jpg Oop sterreswerm 4,2 Koetsier 7,0
M39[41] NGC 7092   Messier object 039.jpg Oop sterreswerm 0,8 Swaan 5,5
M40[42]   Winnecke 4 Messier object 40.jpg Dubbelster WNC4 0,5 Groot Beer 9,0
M41[43] NGC 2287   Messier 041 2MASS.jpg Oop sterreswerm 2,3 Groot Hond 4,5
M42[44] NGC 1976 Orion-newel Orion Nebula - Hubble 2006 mosaic 18000.jpg Newel, H II-streek 1,6 Jagter 4,0
M43[45] NGC 1982 De Mairan se Newel Messier object 043.jpg Newel, H II-streek
(deel van Orion-newel)
1,6 Jagter 7,0
M44[46] NGC 2632 Byekorf-sterreswerm Messier 044 2MASS.jpg Oop sterreswerm 0,6 Kreef 3,7
M45[47]   Plejades Bob Star - M45 Carranza Field (by).jpg Oop sterreswerm 0,4 Bul 1,6
M46[48] NGC 2437   M46a.jpg Oop sterreswerm 5,4 Agterdek 6,5
M47[49] NGC 2422   M47a.jpg Oop sterreswerm 1,6 Agterdek 4,5
M48[50] NGC 2548   M48a.jpg Oop sterreswerm 1,5 Noordelike Waterslang 5,5
M49[51] NGC 4472   Messier 49 Hubble WikiSky.jpg Elliptiese sterrestelsel 60 000 Maagd 10,0
M50[52] NGC 2323   M50a.jpg Oop sterreswerm 3 Eenhoring 7,0
M51[53] NGC 5194, NGC 5195 Draaikolk-sterrestelsel Whirlpool (M51).jpg Spiraalsterrestelsel 37 000 Jaghonde 8,4
M52[54] NGC 7654   M52atlas.jpg Oop sterreswerm 7 Cassiopeia 8,0
M53[55] NGC 5024   Globular Cluster M53.jpg Bolvormige sterreswerm 56 Berenice se Hare 8,5
M54[56] NGC 6715   Messier54.jpg Bolvormige sterreswerm 83 Boogskutter 8,5
M55[57] NGC 6809   Messier55.jpg Bolvormige sterreswerm 17 Boogskutter 7,0
M56[58] NGC 6779   M56-LRGB.jpg Bolvormige sterreswerm 32 Lier 9,5
M57[59] NGC 6720 Ring-newel Ring Nebula.jpg Planetêre newel 2.3 Lier 8,8
M58[60] NGC 4579   M58s.jpg Staafspiraalsterrestelsel 60 000 Maagd 11,0
M59[61] NGC 4621   Messier59.jpg Elliptiese sterrestelsel 60 000 Maagd 11,5
M60[62] NGC 4649   Messier object 060.jpg Elliptiese sterrestelsel 60 000 Maagd 10,5
M61[63] NGC 4303   Messier object 061.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Maagd 10,5
M62[64] NGC 6266   Messier object 062.jpg Bolvormige sterreswerm 22 Slangdraer 8,0
M63[65] NGC 5055 Sonneblom-sterrestelsel Messier 63 GALEX WikiSky.jpg Spiraalsterrestelsel 37 000 Jaghonde 8,5
M64[66] NGC 4826 Swartoog-sterrestelsel Blackeyegalaxy.jpg Spiraalsterrestelsel 12,000 Berenice se Hare 9,0
M65[67] NGC 3623 Leeu-drieling M65.jpg Staafspiraalsterrestelsel 35 000 Leeu 10,5
M66[68] NGC 3627 Leeu-drieling Sig05-016.jpg Staafspiraalsterrestelsel 35 000 Leeu 10,0
M67[69] NGC 2682   Messier object 067.jpg Oop sterreswerm 2,25 Kreef 7,5
M68[70] NGC 4590   Messier object 068.jpg Bolvormige sterreswerm 32 Noordelike Waterslang 9,0
M69[71] NGC 6637   Messier object 069.jpg Bolvormige sterreswerm 25 Boogskutter 9,0
M70[72] NGC 6681   Messier70.jpg Bolvormige sterreswerm 28 Boogskutter 9,0
M71[73] NGC 6838   Messier71.jpg Bolvormige sterreswerm 12 Pyl 8,5
M72[74] NGC 6981   Messier72.jpg Bolvormige sterreswerm 53 Waterdraer 10,0
M73[75] NGC 6994   Messier 073 2MASS.jpg Asterisme   Waterdraer 9,0
M74[76] NGC 628   Messier 74 by HST.jpg Spiraalsterrestelsel 35 000 Visse 10,5
M75[77] NGC 6864   Messier75.jpg Bolvormige sterreswerm 58 Boogskutter 9,5
M76[78] NGC 650, NGC 651 Klein Handgewig-newel M76-RL5-DDmin-Gamma-LRGB 883x628.jpg Planetêre newel 3,4 Perseus 10,1
M77[79] NGC 1068 Cetus A NGC1068-hst-R658GB814.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Walvis 10,5
M78[80] NGC 2068   Messier 78.jpg Diffuse newel 1,6 Jagter 8,0
M79[81] NGC 1904   M79a.jpg Bolvormige sterreswerm 40 Haas 8,5
M80[82] NGC 6093   A Swarm of Ancient Stars - GPN-2000-000930.jpg Bolvormige sterreswerm 27 Skerpioen 8,5
M81[83] NGC 3031 Bode se Sterrestelsel Sig07-009.jpg Spiraalsterrestelsel 12 000 Groot Beer 6,9
M82[84] NGC 3034 Sigaar-sterrestelsel Messier82.jpg Steruitbarsting-sterrestelsel 11 000 Groot Beer 9,5
M83[85] NGC 5236 Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel M83g.jpg Staafspiraalsterrestelsel 10 000 Noordelike Waterslang 8,5
M84[86] NGC 4374   Messier 84 nucleus Hubble.jpg Lensvormige sterrestelsel 60 000 Maagd 11,0
M85[87] NGC 4382   Messier 85 Hubble WikiSky.jpg Lensvormige sterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 10,5
M86[88] NGC 4406   Messier 86 Hubble WikiSky.jpg Lensvormige sterrestelsel 60 000 Maagd 11,0
M87[89] NGC 4486 Virgo A M87 jet.jpg Elliptiese sterrestelsel 60 000 Maagd 11,0
M88[90] NGC 4501   Messier object 088.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 11,0
M89[91] NGC 4552   Messier object 089.jpg Elliptiese sterrestelsel 60 000 Maagd 11,5
M90[92] NGC 4569   Messier object 090.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Maagd 11,0
M91[93] NGC 4548   Messier91.jpg Staafspiraalsterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 11,0
M92[94] NGC 6341   Globular Cluster M92.JPG Bolvormige sterreswerm 26 Hercules 7,5
M93[95] NGC 2447   Messier object 093.jpg Oop sterreswerm 4,5 Agterdek 6,5
M94[96] NGC 4736   Messier object 094.jpg Spiraalsterrestelsel 14 500 Jaghonde 9,5
M95[97] NGC 3351   Messier95 spitzer.jpg Staafspiraalsterrestelsel 38 000 Leeu 11,0
M96[98] NGC 3368   Messier object 096.jpg Spiraalsterrestelsel 38 000 Leeu 10,5
M97[99] NGC 3587 Uilnewel M97 FTN.jpg Planetêre newel 2,6 Groot Beer 9,9
M98[100] NGC 4192   M-98.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 11,0
M99[101] NGC 4254   M99.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 10,5
M100[102] NGC 4321   Spiral Galaxy M100.jpg Spiraalsterrestelsel 60 000 Berenice se Hare 10,5
M101[103] NGC 5457 Vuurwiel-sterrestelsel M101 hires STScI-PRC2006-10a.jpg Spiraalsterrestelsel 27 000 Groot Beer 7,9
M102[104] (Nie beslissend geïdentifiseer)[105]          
M103[106] NGC 581   Messier object 103.jpg Oop sterreswerm 8 Cassiopeia 7,0
M104[107] NGC 4594 Sombrero-sterrestelsel M104 ngc4594 sombrero galaxy hi-res.jpg Spiraalsterrestelsel 50 000 Maagd 9,5
M105[108] NGC 3379   Messier object 105.jpg Elliptiese sterrestelsel 38 000 Leeu 11,0
M106[109] NGC 4258   Messier 106 by Spitzer.jpg Spiraalsterrestelsel 25 000 Jaghonde 9,5
M107[110] NGC 6171   Messier object 107.jpg Bolvormige sterreswerm 20 Slangdraer 10,0
M108[111] NGC 3556   Messier 108 Hubble WikiSky.jpg Staafspiraalsterrestelsel 45 000 Groot Beer 11,0
M109[112] NGC 3992   Messier object 109.jpg Staafspiraalsterrestelsel 55 000 Groot Beer 11,0
M110[113] NGC 205   Messier object 110.jpg Elliptiese dwergsterrestelsel 2 200 Andromeda 10,0
Messier-nommer NGC-nommer Algemene naam Foto Tipe voorwerp Afstand (kilo-ligjare) Sterrebeeld Skynbare magnitude

Sterkaart van Messier-voorwerpe[wysig]

Messier Star Chart.

Sien ook[wysig]

Sun Star.svg Sterrekundeportaal

Verwysings[wysig]

  1. Charles Messier's Catalog of Nebulae and Star Clusters”. Students for the Exploration and Development of Space (SEDS): 15 June 2007. URL besoek op 2010-05-08.
  2. Original Messier Catalog of 1781”. Oorspronklike Messier-katalogus van 1781. 10-11-2007.
  3. Messier, Charles (1771). “Messier 1”. URL besoek op 2009-02-06.
  4. Messier, Charles (1771). “Messier 2”. URL besoek op 2009-02-06.
  5. Messier, Charles (1771). “Messier 3”. URL besoek op 2009-02-06.
  6. Messier, Charles (1771). “Messier 4”. URL besoek op 2009-02-06.
  7. Messier, Charles (1771). “Messier 5”. URL besoek op 2009-02-06.
  8. Messier, Charles (1771). “Messier 6”. URL besoek op 2009-02-06.
  9. Messier, Charles (1771). “Messier 7”. URL besoek op 2009-02-06.
  10. Messier, Charles (1771). “Messier 8”. URL besoek op 2009-02-06.
  11. Messier, Charles (1771). “Messier 9”. URL besoek op 2009-02-06.
  12. Messier, Charles (1771). “Messier 10”. URL besoek op 2009-02-06.
  13. Messier, Charles (1771). “Messier 11”. URL besoek op 2009-02-06.
  14. Messier, Charles (1771). “Messier 12”. URL besoek op 2009-02-06.
  15. Messier, Charles (1771). “Messier 13”. URL besoek op 2009-02-06.
  16. Messier, Charles (1771). “Messier 14”. URL besoek op 2009-02-06.
  17. Messier, Charles (1771). “Messier 15”. URL besoek op 2009-02-06.
  18. Messier, Charles (1771). “Messier 16”. URL besoek op 2009-02-06.
  19. Messier, Charles (1771). “Messier 17”. URL besoek op 2009-02-06.
  20. Messier, Charles (1771). “Messier 18”. URL besoek op 2009-02-06.
  21. Messier, Charles (1771). “Messier 19”. URL besoek op 2009-02-06.
  22. Messier, Charles (1771). “Messier 20”. URL besoek op 2009-02-06.
  23. Messier, Charles (1771). “Messier 21”. URL besoek op 2009-02-06.
  24. Messier, Charles (1771). “Messier 22”. URL besoek op 2009-02-06.
  25. Messier, Charles (1771). “Messier 23”. URL besoek op 2009-02-06.
  26. Messier, Charles (1771). “Messier 24”. URL besoek op 2009-02-06.
  27. Messier, Charles (1771). “Messier 25”. URL besoek op 2009-02-06.
  28. Messier, Charles (1771). “Messier 26”. URL besoek op 2009-02-06.
  29. Messier, Charles (1771). “Messier 27”. URL besoek op 2009-02-06.
  30. Messier, Charles (1771). “Messier 28”. URL besoek op 2009-02-06.
  31. Messier, Charles (1771). “Messier 29”. URL besoek op 2009-02-06.
  32. Messier, Charles (1771). “Messier 30”. URL besoek op 2009-02-06.
  33. Messier, Charles (1771). “Messier 31”. URL besoek op 2009-02-06.
  34. Messier, Charles (1771). “Messier 32”. URL besoek op 2009-02-06.
  35. Messier, Charles (1771). “Messier 33”. URL besoek op 2009-02-06.
  36. Messier, Charles (1771). “Messier 34”. URL besoek op 2009-02-06.
  37. Messier, Charles (1771). “Messier 35”. URL besoek op 2009-02-06.
  38. Messier, Charles (1771). “Messier 36”. URL besoek op 2009-02-06.
  39. Messier, Charles (1771). “Messier 37”. URL besoek op 2009-02-06.
  40. Messier, Charles (1771). “Messier 38”. URL besoek op 2009-02-06.
  41. Messier, Charles (1771). “Messier 39”. URL besoek op 2009-02-06.
  42. Messier, Charles (1771). “Messier 40”. URL besoek op 2009-02-06.
  43. Messier, Charles (1771). “Messier 41”. URL besoek op 2009-02-06.
  44. Messier, Charles (1771). “Messier 42”. URL besoek op 2009-02-06.
  45. Messier, Charles (1771). “Messier 43”. URL besoek op 2009-02-06.
  46. Messier, Charles (1771). “Messier 44”. URL besoek op 2009-02-06.
  47. Messier, Charles (1771). “Messier 45”. URL besoek op 2009-02-06.
  48. Messier, Charles (1771). “Messier 46”. URL besoek op 2009-02-06.
  49. Messier, Charles (1771). “Messier 47”. URL besoek op 2009-02-06.
  50. Messier, Charles (1771). “Messier 48”. URL besoek op 2009-02-06.
  51. Messier, Charles (1771). “Messier 49”. URL besoek op 2009-02-06.
  52. Messier, Charles (1771). “Messier 50”. URL besoek op 2009-02-06.
  53. Messier, Charles (1771). “Messier 51”. URL besoek op 2009-02-06.
  54. Messier, Charles (1771). “Messier 52”. URL besoek op 2009-02-06.
  55. Messier, Charles (1771). “Messier 53”. URL besoek op 2009-02-06.
  56. Messier, Charles (1771). “Messier 54”. URL besoek op 2009-02-06.
  57. Messier, Charles (1771). “Messier 55”. URL besoek op 2009-02-06.
  58. Messier, Charles (1771). “Messier 56”. URL besoek op 2009-02-06.
  59. Messier, Charles (1771). “Messier 57”. URL besoek op 2009-02-06.
  60. Messier, Charles (1771). “Messier 58”. URL besoek op 2009-02-06.
  61. Messier, Charles (1771). “Messier 59”. URL besoek op 2009-02-06.
  62. Messier, Charles (1771). “Messier 60”. URL besoek op 2009-02-06.
  63. Messier, Charles (1771). “Messier 61”. URL besoek op 2009-02-06.
  64. Messier, Charles (1771). “Messier 62”. URL besoek op 2009-02-06.
  65. Messier, Charles (1771). “Messier 63”. URL besoek op 2009-02-06.
  66. Messier, Charles (1771). “Messier 64”. URL besoek op 2009-02-06.
  67. Messier, Charles (1771). “Messier 65”. URL besoek op 2009-02-06.
  68. Messier, Charles (1771). “Messier 66”. URL besoek op 2009-02-06.
  69. Messier, Charles (1771). “Messier 67”. URL besoek op 2009-02-06.
  70. Messier, Charles (1771). “Messier 68”. URL besoek op 2009-02-06.
  71. Messier, Charles (1771). “Messier 69”. URL besoek op 2009-02-06.
  72. Messier, Charles (1771). “Messier 70”. URL besoek op 2009-02-06.
  73. Messier, Charles (1771). “Messier 71”. URL besoek op 2009-02-06.
  74. Messier, Charles (1771). “Messier 72”. URL besoek op 2009-02-06.
  75. Messier, Charles (1771). “Messier 73”. URL besoek op 2009-02-06.
  76. Messier, Charles (1771). “Messier 74”. URL besoek op 2009-02-06.
  77. Messier, Charles (1771). “Messier 75”. URL besoek op 2009-02-06.
  78. Messier, Charles (1771). “Messier 76”. URL besoek op 2009-02-06.
  79. Messier, Charles (1771). “Messier 77”. URL besoek op 2009-02-07.
  80. Messier, Charles (1771). “Messier 78”. URL besoek op 2009-02-07.
  81. Messier, Charles (1771). “Messier 79”. URL besoek op 2009-02-07.
  82. Messier, Charles (1771). “Messier 80”. URL besoek op 2009-02-07.
  83. Messier, Charles (1771). “Messier 81”. URL besoek op 2009-02-07.
  84. Messier, Charles (1771). “Messier 82”. URL besoek op 2009-02-07.
  85. Messier, Charles (1771). “Messier 83”. URL besoek op 2009-02-07.
  86. Messier, Charles (1771). “Messier 84”. URL besoek op 2009-02-07.
  87. Messier, Charles (1771). “Messier 85”. URL besoek op 2009-02-07.
  88. Messier, Charles (1771). “Messier 86”. URL besoek op 2009-02-07.
  89. Messier, Charles (1771). “Messier 87”. URL besoek op 2009-02-07.
  90. Messier, Charles (1771). “Messier 88”. URL besoek op 2009-02-07.
  91. Messier, Charles (1771). “Messier 89”. URL besoek op 2009-02-07.
  92. Messier, Charles (1771). “Messier 90”. URL besoek op 2009-02-07.
  93. Messier, Charles (1771). “Messier 91”. URL besoek op 2009-02-07.
  94. Messier, Charles (1771). “Messier 92”. URL besoek op 2009-02-08.
  95. Messier, Charles (1771). “Messier 93”. URL besoek op 2009-02-08.
  96. Messier, Charles (1771). “Messier 94”. URL besoek op 2009-02-08.
  97. Messier, Charles (1771). “Messier 95”. URL besoek op 2009-02-08.
  98. Messier, Charles (1771). “Messier 96”. URL besoek op 2009-02-08.
  99. Messier, Charles (1771). “Messier 97”. URL besoek op 2009-02-08.
  100. Messier, Charles (1771). “Messier 98”. URL besoek op 2009-02-08.
  101. Messier, Charles (1771). “Messier 99”. URL besoek op 2009-02-08.
  102. Messier, Charles (1771). “Messier 100”. URL besoek op 2009-02-08.
  103. Messier, Charles (1771). “Messier 101”. URL besoek op 2009-02-08.
  104. Messier, Charles (1771). “Messier 102”. URL besoek op 2009-02-08.
  105. Frommert, Hartmut; Kronberg, Christine (1995-05). “Messier 102”. Usenet. URL besoek op 2009-02-06.
  106. Messier, Charles (1771). “Messier 103”. URL besoek op 2009-02-08.
  107. Messier, Charles (1771). “Messier 104”. URL besoek op 2009-02-08.
  108. Messier, Charles (1783). “Messier 105”. URL besoek op 2009-02-08.
  109. Messier, Charles (1783). “Messier 106”. URL besoek op 2009-02-08.
  110. Messier, Charles (1783). “Messier 107”. URL besoek op 2009-02-08.
  111. Messier, Charles (1783). “Messier 108”. URL besoek op 2009-02-08.
  112. Messier, Charles (1783). “Messier 109”. URL besoek op 2009-02-08.
  113. Messier, Charles (1783). “Messier 110”. URL besoek op 2009-02-08.


Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia