Lys van Nederlandse oorloë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Lae Lande (en later Nederland, België en Luxemburg) was in verskillende oorloë betrokke gewees. Hierdie oorloë was (en is) wêreldwyd gevoer. Deesdae is Nederland, België en Luxemburg via die Verenigde Nasies nog by oorloë in die Midde-Ooste en Afganistan betrokke.

Hierdie lys bevat ook oorloë wat buite die grondgebied van die hedendaagse Nederland gevoer is (soos in die Suidelike Nederlande, België, Luxemburg of die ou Nederlandse en Belgiese kolonies).

Oorloë Partye Duur
Die volkere (69 n.Chr.- 900)
Bataafse Opstand Bataviere, Cananefate, Frisii, Lingones, Treveri - SPQRomani.svg Romeinse Ryk 69-70
Fries-Frankiese oorloë Magna Frisia - Frankiese Ryk 600-793
Sakse-oorloë Sakse (volk) - Frankiese Rijk 772-804
Die Geweste (900-1549)
Fries-Hollandse oorloë Armoiries Hollande.png GraafskapHolland - Frisian flag.svg Friesland 993-1524
Stryd tussen Vlaandere en Holland om Seeland ten suide van die Skelde Flag of Flanders.svg Graafskap Vlaandere - Armoiries Hollande.png Graafskap Holland 1012-1323
Loonse Oorlog Armoiries Hollande.png Graafskap Holland en Armoiries Comtes de Looz.png Graafskap Loon - Frisian flag.svg Friesland 1203-1206
Vlaams-Henegouwse Opvolgingsoorlog Flag of Flanders.svg Graafskap Vlaandere - Hainaut Modern Arms.svg Graafskap Henegouwe 1244-1254
Limburgse Opvolgingsoorlog Armoiries Brabant.svg Hertogdom Brabant Armoiries Comtes de Looz.png Graafsskap Loon DEU Koeln COA.svg Vrye ryksstad Keulen -
Armoiries Gueldre.svg Graafskap Gelre Luxembourg New Arms.svg Graafskap Luxemburg Limburg Old Arms.svg Hertogdom Limburg Black St George's Cross.svg Keur-Keulen
1283-1289
Loonse Opvolgingsoorlog Armoiries Comtes de Looz.png Graafskap Loon - Wapen Prinsbisdom Luik.png Prinsbisdom Luik 1336-1366
Honderdjarige Oorlog France moderne.svg Frankrijk ,Blason Castille Léon.png Castilië, Schotland, CoA civ ITA milano.png Genua, Armoiries Majorque.png Majorca, Blason Jean de Bohême.svg Bohemen, Armas de Aragon.png Aragon, COA fr BRE.svg Bretagne -

Arms of Edward III of England.svg Engeland, Blason fr Bourgogne.svg Boergondië, COA fr BRE.svg Bretagne, PortugueseFlag1385.svg|Portugal, Navarre Arms.svg Navarra, Flag of Flanders.svg Graafskap Vlaandere, Hainaut Modern Arms.svg Graafskap Henegouwe, Gascogne flag.svg Aquitanië, Luxembourg New Arms.svg Hertogdom Luxemburg, Holy Roman Empire Arms-single head.svg Heilige Romeinse Ryk

1337-1453
Brabantse Opvolgingsoorlog Flag of Flanders.svg Graafskap Vlaandere en Armoiries Gueldre.svg Hertogdom Gelre - Armoiries Brabant.svg Hertogdom Brabant 1355-1357
Gelderse Opvolgingsoorlog Armoiries Gueldre.svg Hertogdom Gelre - Blason Nord-Pas-De-Calais.svg Gulik 1371-1379
Boergondiese Oorloë Flag of the Duchy of Burgundy.svg Boergondië - Coat of arms of Switzerland.svg Switserland, France moderne.svg Frankryk 1474-1477
Boergondiese Opvolgingsoorlog Flag of the Duchy of Burgundy.svg Boergondië - Coat of arms of Switzerland.svg Switserland, France moderne.svg Frankryk 1477-1482
Gelderse Onafhankelikheidsoorlog Guelders-Jülich Arms.svg Gelre - Flag of the Duchy of Burgundy.svg Bourgondië 1477-1492
Gelderse Oorloë Guelders-Jülich Arms.svg Gelre - Flag of the Duchy of Burgundy.svg Bourgondië 1502-1543
Lae Lande (1549-1648)
Italiaanse Oorlog Flag of Cross of Burgundy.svg Suidelike Nederlande - France moderne.svg Frankryk 1551-1559
Tagtigjarige Oorlog Prinsenvlag Lae Lande, (Noordelike en Suidelike) - Flag of Cross of Burgundy.svg Spanje 1566-1648
Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en de Suidelike Nederlande (1648-1795)
Portugees-Nederlandse oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Flag Portugal (1578).svg Portugal 1588–1654
Oorlog van Kieft Wappingers (volk) 1643-1645
Eerste Engels-Nederlandse Oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Flag of England.svg Engeland 1652-1654
Driehonderdvyfendertigjarige Oorlog (335 jaar) Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Vlag van Engeland Scilly-eilande 1651-1986
Sweeds-Nederlandse oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Flag of Denmark (state).svg Denemarke (toe met Noorweë - Flag of Sweden.svg Swede 1657–1660
Eerste Esopusoorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Lenape-Indiane 1659
Tweede Esopusoorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Lenape-Indiane 1663
Tweede Engels-Nederlandse Oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Flag of England.svg Engeland 1665-1667
Derde Engels-Nederlandse Oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Flag of England.svg Engeland 1672-1674
Frans-Nederlandse Oorlog Prinsenvlag Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Kriegsflagge Kur-Brandenburgische Flotte.svg Brandenburg, Flag of the Habsburg Monarchy.svg Oostenryk, Flag of Cross of Burgundy.svg Spanje (Suidelike Nederlande),

Flag of Lorraine.svg Lotharingen, Flag of Denmark.svg Denemarke, Banner of the Holy Roman Emperor (after 1400).svg Heilige Romeinse Ryk:

  • Flag of the Prince-Bishopric of Münster.svg Münster
  • Flag of Hanover (1692).svg Brunswyk
  • en andere -

Pavillon royal de France.svg Koninkryk Frankrijk (1589-1792), Flag of England.svg Engeland, Flag of the Prince-Bishopric of Münster.svg Münster, Black St George's Cross.svg Keulen, Flag of Sweden.svg Swede

1672-1678
Negejarige Oorlog Prinsenvlag.svg Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Flag of England.svg Engeland, Banner of the Holy Roman Emperor (after 1400).svg Heilige Romeinse Ryk:

Flag of Cross of Burgundy.svg Spanje (Suidelike Nederlande), Flag Portugal (1667).svg Portugal,Flag of Sweden.svg Swede, Savoie flag.svg Savoye -
Pavillon royal de France.svg Koninkrijk Frankryk (1589-1792)

1688-1697
Spaanse Opvolginsoorlog Flag of the Habsburg Monarchy.svg Oostenryk Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Prinsenvlag.svg Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande Flag of the Kingdom of Prussia (1701-1750).svg Pruise Flag Portugal (1707).svg Portugal Estandarte de la Corona de Aragon.png Aragon Savoie flag.svg Savoje
-

Flag of Royalist France.svg Koninkryk Frankryk (1589-1792) Bandera de España 1701-1760.svg Spanje Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere Flag of Hungary.svg Hongaarse rebelle

1701-1714
Oorlog van die Quadruple Alliantie Flag of the Habsburg Monarchy.svg Oostenryk Pavillon royal de France.svg Koninkryk Frankryk (1589-1792) Union flag 1606 (Kings Colors).svg Verenigde Koninkryk Savoie flag.svg Savoye Prinsenvlag.svg Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande -

Bandera de España 1701-1760.svg Spanje

1718-1720
Oostenrykse Opvolgingsoorlog Pavillon royal de France.svg Frankryk, Bandera de España 1701-1760.svg Spanje, Flag of Sweden.svg Swede 1740-1748
Amerikaanse Rewolusie Flag of the United States.svg VSA (Fra., Spa., Ned.) - Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk 1775–1783
Vierde Engels-Nederlandse Oorlog Prinsenvlag.svg Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Union flag 1606 (Kings Colors).svg Verenigde Koninkryk 1780-1784
Marmietenoorlog (Keteloorlog) Prinsenvlag.svg Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - Flag of the Habsburg Monarchy.svg Oostenryk 1784
Brabantse Omwenteling Flag of the Brabantine Revolution.svg Verenigde Nederlandse State - Flag of the Habsburg Monarchy.svg Oostenryk 1790
Franse tyd (1795-1815)
Napoleontiese Oorloë Flag of France.svg Frankryk 1789 - 1815
Engels-Nederlandse Javaoorlog Flag of the Netherlands.svg Koninkryk Holland - Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk 1810-1811
Die Verenigde Koninkryk der Nederlande (1815-1830/1839)
Eerste Padri-oorlog Flag of the Netherlands.svg Verenigde Koninkryk der Nederlande -Sumatraanse volke 1821-1824
Tweede Padri-oorlog Flag of the Netherlands.svg Verenigde Koninkryk der Nederlande - Sumatraanse volke 1824-1832
Java-oorlog Java 1825-1830
Belgische Onafhankelikheidsoorlog Flag of the Netherlands.svg Verenigde Koninkryk der Nederlande - Flag of Belgium.svg België 1830-1839
Nederlandse koloniste in Suid-Afrika (Afrikaners of Boere)
Sesde Xhosaoorlog Xhosas 1834-1836
Eerste Vryheidsoorlog Flag of Transvaal.svg Zuid-Afrikaanse Republiek - Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk 1880-1881
Tweede Vryheidsoorlog Flag of Transvaal.svg Zuid-Afrikaanse Republiek en Flag of the Orange Free State.svg Oranje Vrystaat - Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk 1899-1902
Koninkryk der Nederlande (sedert 1839)
Oorlog in Bandjermasin Opstandelinge in Borneo 1859-1863
Ekspedisie naar de Pasoemah-landen Pasoemahers 1864-1868
Atjeh-oorlog Atjehse seerowers, daarna ook Sultanaat Atjeh 1873-1914
Tweede Wêreldoorlog Flag of German Reich (1935–1945).svg Nazi-Duitsland en Flag of Japan.svg Japan 1940-1945
Indonesische Onafhankelikheidsoorlog Flag of Indonesia.svg Indonesië 1945-1949
Koreaanse Oorlog Flag of North Korea.svg Noord-Korea 1950-1953
Bosniese Oorlog Flag of FR Yugoslavia.svg Joego-Slawië 1992-1995
Oorlog in Afghanistan Flag of Taliban.svg Taliban 2001-vandag
België (sedert 1839)
Eerste Wêreldoorlog Flag of the German Empire.svg Duitse Keiserryk 1914-1918
Tweede Wêreldoorlog Flag of German Reich (1935–1945).svg Nazi-Duitsland 1940-1945
Koreaanse Oorlog Flag of North Korea.svg Noord-Korea 1950-1953
Golfoorlog (1990-1991) Flag of Iraq (1991-2004).svg Irak 1990-1991
Oorlog in Afghanistan Flag of Taliban.svg Taliban 2001-vandag
Luxemburg (sedert 1890)
Eerste Wêreldoorlog Flag of the German Empire.svg Duitse Keiserryk 1914-1918
Tweede Wêreldoorlog Flag of German Reich (1935–1945).svg Nazi-Duitsland 1940-1945
Oorlog in Afghanistan Flag of Taliban.svg Taliban 2001-vandag