Lys van eilande van Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robbeneiland soos vanaf die Tafelberg gesien.
Pelsrobbe op Duikereiland..
'n Kolonie witmalgasse op Voëleiland te Lambertsbaai.

Die volgende eilande is deel van Suid-Afrika[1]:

Eiland Ligging Oppervlakte (ha)
Dasseneiland Naby Yzerfontein 222
Dyer-eiland Naby Gansbaai 20
Geysereiland Naby Gansbaai 3
Jutteneiland In Saldanhabaai 43
Malgaseiland In Saldanhabaai 18
Marcuseiland In Saldanhabaai 17
Marion-eiland 2 300 km Suid-Oos van Kaapstad 29 000
Meeueiland In Saldanhabaai 7
Prins Eduard-eiland Suid-Atlantiese Oseaan 4 400
Robbeneiland In Tafelbaai 574
Schaapeneiland In Saldanhabaai 29
St. Croixeiland In Algoabaai 16
Voëleiland, Lambertsbaai In Lambertsbaai 19
Voëleiland, Algoabaai 62km Oos van Port Elizabeth in Algoabaai 11
Vondelingeiland Seekant van Langebaan strandmeer 9
Duikereiland Suid van Houtbaai 0.4

Verwysings[wysig]

  1. Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke; 2009; ISBN 978-1-86919-324-9