Lys van landname in verskeie tale (A-C)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderings weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagtige (soewereine) state weer te gee. Dit laat geen ruimte vir enige mening omtrent die "oorspronklike", "amptelike", "werklike", of "juiste" benaming vir enige land nie.

Lande word alfabeties deur hul tans bekendste naam in Afrikaans gelys. Elke Afrikaanse naam word opgevolg deur sy tans bekendste eweknie in ander tale, en word ook in alfabetiese volgorde volgens naam en taal gelys (ongeag die uitspraak). Waar geskiedkundige en/of wisselvorms gebruik word, word dit so aangedui. Buitelandse benamings wat met Afrikaans ooreenstem word ook gelys, om die vraag "Hoe heet die naam in...?" te beantwoord.

Die name moet as volg neergepen word: tale wat die Latynse alfabet gebruik, moet as "Naam (taal)" geskryf word, byvoorbeeld, "Afeganistão (Portugees)", en volgens die Afrikaanse alfabetiese volgorde gelys word. Tale wat ander skrifstelsels gebruik, moet as "Verlatynsing - oorspronklike skrif (taal)" uitgedruk word, byvoorbeeld "Argentine - אַרגענטינע (Jiddisj)", en ook volgens die Latynse skryfstelsel in alfabetiese volgorde verskyn.

Vanweë die grootte word hierdie artikel in vier dele verdeel:


Inhoudsopgawe: ABC

A[wysig]

Afrikaanse Naam Ander name of ouer name
Afganistan / Afghanistan Afeganistão (Portugees), Affganistan (Wallies), An Afganastáin (Iers), Afganastan (Skots-Gaelies), Afgania (Latyn), Afganio of Afganujo (Esperanto), Afganistan (Bosnies, Katalaans, Kroaties, Tjeggies, Esties, Faroëes, Fins, Maltees, Pools, Roemeens, Slowaaks, Sloweens, Turks, Võro), Afganistan - Афганистан (Bulgaars, Russies), Afganistan - Афганістан (Oekraïens), Afganistán (Galisies, Spaans), Afganistán - Αφγανιστάν (Grieks), Afgānistān - अफ़गानिस्तान (Hindi), Afganistāna (Letties), Afganistanas (Litaus), Afganistani (Albanees), Afganisztán (Hongaars), Afganstan - Աֆգանստան (Armeens), Afghanestan - افغانستان (Dari-Persies, Oerdoe, Pashto), Afghanistan (Bretons, Deens, Duits, Engels, Frans, Indonesies, Interlingua, Italiaans, Nederlands, Noors, Sweeds, Yslands), Afghanistan - אפגניסטן (Hebreeus), Afghánistán (Tjeggies), Afghānistān - అఫ్ఘానిస్తాన్ (Teloegoe), Afkānisthān - อัฟกานิสถาน (Thai), Afoeganisoetan - アフガニスタン (Japannees), Āfùhàn - 阿富汗 (Mandaryn Sjinees), Apeuganiseutan / Ap'ŭganisŭt'an - 아프가니스탄 (Koreaans), Āphgānistān - আফগানিস্তান (Bengali), Aphgānistān - અફગાનિસ્તાન (Goedjarati), Apuganisutan (Inuktitut), Aŭhanistan - Аўганістан (Wit-Russies), Avganistan - Авганистан (Serwies), Avghaneti - ავღანეთი (Georgies), Gāndhāra (Sanskrit), Əfqanıstan (Azeri)
Åland-eilande Ahvenamaa (Esties), Ahvenanmaa (Fins), Áland (Faroëes), Alanda (Portugees), Aland adaları (Azeri), Åland-Inseln (Duits), Åland Islands (Engels), Alandis kundzulebi - ალანდის კუნძულები (Georgies), Åland Kûn-tó (Min Nan), Álandseyjar (Yslands), Ålandska ostrva (Bosnies), Ålandsko otočje (Sloweens), Ālandu salas (Letties), Ålandy (Tjeggies), Aljandzkija wispi - Аляндзкія выспы (Wit-Russies), Àolán - 奥兰 (Mandaryn Sjinees), Aulanti Qikiqtat (Inuktitut), Iles d’Åland (Frankoprovensaals), Illes Åland (Katalaans), Inizi Åland (Bretons), Islas Åland (Aragonees, Spaans), Isllas d'Åland (Asturies), Kepulauan Aland (Indonesies), Olandska ostrva - Оландска острва (Serwies), Olandski ostrowi - Оландски острови (Bulgaars), Ollandeu Jedo / Ollandǔ Chedo - 올란드 제도 (Koreaans), Ōrando Sjotō - オーランド諸島 (Japannees), Pulo-pulo Aland (Acehnees), Wyspy Alandzkie (Pools)
Albanië Ā'ěrbāníyà - 阿爾巴尼亞 / 阿尔巴尼亚 (Mandaryn Sjinees), Albaania (Esties, Võro), Albaanje (Wes-Fries), An Albáin (Iers), Albàinia (Skots-Gaelies), Albaneti - ალბანეთი (Georgies), Albani (Kornies, Haïtiaanse Kreool), Ālbāni - آلبانی (Persies), Albania (Aragonees, Asturies, Baskies, Bretons, Engels, Faroëes, Fins, Galisies, Ido, Indonesies, Interlingua, Italiaans, Latyn, Malgassies, Maleis, Nauruaans, Noors, Oksitaans, Pools, Roemeens, Spaans, Viëtnamees, Wallies, Yslands), Albania - Ալբանիա (Armeens), Albania - 알바니아 (Koreaans), Albanía (Yslands), Albània (Katalaans), Albánia (Hongaars, Noord-Samies), Albânia (Portugees), Albanie (Frans, Friulaans), Albanië (Nederlands, Limburgs), Albánie (Tjeggies), Albanien (Alemannies, Deens, Duits, Neder-Saksies, Luxemburgs, Sweeds), Albanii (Aroemeens), Albanija (Litaus, Maltees, Kroaties, Sloweens), Albanija - Албанија (Macedonies, Serwies), Albānija (Letties), Albanio of Albanujo (Esperanto), Albāniyā - ألبانيا (Arabies), Albanija - Альбанія (Wit-Russies), Albanija - Албания (Bulgaars, Russies, Oedmurt), Albaniya - אלבניה (Hebreeus), Albāniyā - البانيا (Pashto, Oerdoe), Albanija - Албанія (Oekraïens), Albaniye - ئالبانىيە (Uyghur), Albańska (Neder-Sorbies), Albánsko (Slowaaks), Albanya (Filippyns/Tagalog), Ālbeniyā - আলবেনিয়া (Bengali), Albeniyā - અલ્બેનિયા (Goedjarati), Albeniyā - अल्बेनिया (Hindi, Marathi), Albēniyā - అల్బేనియా (Teloegoe), Alpania - Ալբանիա (Wes-Armeens), Alupania (Inuktitut), Alvanía - Αλβανία (Grieks), Arnavutluk (Turks), Aroebania - アルバニア (Japannees), Ǣlbēnīa - แอลเบเนีย (Thai), Elbanya of Elbaniya of Arnavût of Albanya of Arnewidistan (Koerdies), Lalbanän (Volapük), Shkiperiya (Romani), Shqipëria (Albanian), Shqipërija (Tosk), Shqipnija (Gheg), Šiptarska - Шиптарска of Šiptarija - Шиптарија (informele name in Masedonië en Serwië)
Algerië Ā'ěrjílìyà - 阿爾及利亞 / 阿尔及利亚 (Sjinees), Aldjereye (Waals/Wallonies), al-Ĝazā'ir - الجزائر (Arabies, Oerdoe), Algeria (Engels, Faroëes, Fins, Italiaans, Latyn, Maleis, Roemeens, Skots-Gaelies, Wallies), Algèria (Katalaans), Algéria (Hongaars), Algería - Αλγερία (Grieks), Algerie (Noors), Algerië (Nederlandse wisselvorm), Algérie (Frans), Algerien (Duits), Algeriet (Deens, Sweeds), Alġerija (Maltees), Algerije (Nederlands), Alĝerio (Esperanto), Algerium (Latynse wisselvorm), Algieria (Pools), Algiria - Ալժիր (Armeens), Algjeria (Albanees), Aljazair (Indonesies), Aljeri / Alcheri - 알제리 (Koreaans), Aljeria (Bretons), Aljiri - ალჟირი (Georgies), Aljiriya - אלג׳יריה (Hebreeus), Aljīriyā - అల్జీరియా (Teloegoe), Alseeriä (Võro), Alsír (Yslands), Alujiria (Inuktitut), Alxeria (Galisies), Alžeeria (Esties), Alžir (Bosnies, Kroaties), Alzjir - Алжир (Bulgaars, Russies, Serwies, Oekraïens), Alžirija (Sloweens), Alžīrija (Letties), Alžírsko (Tjeggies, Slowaaks), Alzjir - Альжыр (Wit-Russies), Alžyras (Litaus), an Ailgéir (Iers), Argelia (Spaans), Argélia (Portugees), Arjelia (Baskies), Aroedjeria - アルジェリア (Japannees), Arxelia (Asturies), Ǣlkhīrīa - แอลจีเรีย (Thai), Cezayir (Turks), Əlcəzair (Azeri), আলজেরিয়া (Bengali)
Amerikaans-Samoa Ameerika Samoa (Esties), American Samoa (Engels), Americká Samoa (Tjeggies), Američka Samoa - Америчка Самоа (Serwies), Amerikaans-Samoa (Nederlands), Amerikai Szamoa (Hongaars), Amerikanisch-Samoa (Duits), Amerikan Samoa / Amerik'an Samoa - 아메리칸 사모아 (Koreaans), Amerikan Sāmūa - อเมริกันซามัว (Thai), Amerikāņu Samoa (Letties), Amerika-riō Samoa - アメリカ領サモア (Japannees), Amerikyan Samoa - Ամերիկյան Սամոա (Armeens), Ameriška Samoa (Sloweens), Amirikan Samua (Inuktitut), Měishǔ Sāmōyà - 美属萨摩亚 (Mandaryn Sjinees), Samoa Americana (Portugees, Spaans), Samoa Amerika (Indonesies), Samoa Amerykańskie (Pools)
Andorra Aṃḍorā - અંડોરા (Goedjarati), Āndào'ěr - 安道爾 / 安道尔 (Mandaryn Sjinees), Andora (Albanees, Bosnies, Kroaties, Letties, Litaus, Macedonies, Pools, Sloweens, Turks, Wallies), Andora of Andorra (Indonesies), Andora - Андора (Wit-Russies, Bulgaars, Serwies), Andora - ანდორა (Georgies), Andora - אנדורה (Hebreeus), Andora - アンドラ (Japannees), Andora - 안도라 (Koreaans), Andóra (Iers), Anḍorā - अन्डोरा (Hindi, Marathi), Anḍōrā - అండోరా (Teloegoe), Andoro (Esperanto), Andorra (Baskies, Bretons, Deens, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Galisies, Duits, Hongaars, Italiaans, Katalaans, Latyn, Maltees, Nederlands, Nedersaksies, Noors, Portugees, Roemeens, Skots-Gaelies, Slowaaks, Spaans, Sweeds, Tjeggies, Võro, Yslands), Andorra - Անդորա (Armeens), Andorra - Андорра (Russies, Oekraïens), Andórra - Ανδόρρα (Grieks), Andǭrrā - อันดอร์รา (Thai), Andorre (Frans), Anturra / Antuqqa (Inuktitut), Enḍorā - এন্ডোরা (Bengali)
Angola Ān'gēlā - 安哥拉 (Mandaryn Sjinees), Angkóla - Ανγκόλα (Grieks), Angola (Alemannies, Aragonees, Aroemeens, Asturies, Bambara, Deens, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Frankoprovensaals, Frans, Duits, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Letties, Litaus, Maltees, Nederlands, Noors, Pools, Portugees, Roemeens, Sloweens, Spaans, Sweeds, Tjeggies, Võro), Ăngola - አንጎላ (Amharies), Angola - Ангола (Bulgaars, Russies, Serwies), Angola - ანგოლა (Georgies), Angola - אנגולה (Hebreeus), Angōlā - అంగోలా (Teloegoe), Angolia - Անգոլիա (Armeens), Angolla - 앙골라 (Koreaans), Angolo (Esperanto), Angora - アンゴラ (Japannees), Anġūlā - أنغولا (Arabies), Angula (Inuktitut), Anqola (Azeri), Ǣngkōlā - แองโกลา (Thai), Eṅgolā - এঙ্গোলা (Bengali)
Anguilla Aenggwilla - 앵귈라 (Koreaans), Ǣngkwillā - แองกวิลลา (Thai), Angila (Baskies), Angilia - Ангілья (Wit-Russies), Angilja (Letties), Angilya (Azeri), Angira - アンギラ (Japannees), Anguila (Aragonees, Portugees, Spaans), Angoeila - Ангуила (Bulgaars), Anguila of Anguilla (Galisies, Indonesies), Anguila - ანგუილა (Georgies), Anguilla (Bretons, Deens, Esties, Faroëes, Frans, Duits, Engels, Italiaans, Katalaans, Min Nan, Neder-Sorbies, Pools, Tjeggies, Wallies), Anguillaq (Inuktitut), Angvila (Kroaties), Angvila - Ангвила (Serwies), Angvilla (Yslands), Angwila - אנגווילה (Hebreeus)
Antigua en Barbuda Aentiga Babuda / Aent'iga Pabuda - 앤티가 바부다 (Koreaans), Āndìguā-Bābùdá - 安地瓜-巴布達 / 安地瓜-巴布达 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Antiga i Barbuda (Katalaans), Anti-goo-a এন্টিগুয়া (Bengali), Antigua a Barbuda (Slowaaks, Tjeggies), Antigua and Barbuda (Engels) Antigua at Barbuda (Filippyns/Tagalog), Antigoea Bāboeda - アンティグア・バーブーダ (Japannees), Antigua da Barbuda - ანტიგუა და ბარბუდა (Georgies), Antigua dan Barbuda (Indonesies, Maleis), Antigua e Barbuda (Galisies, Italiaans), Antígua e Barbuda (Portugees), Antigua en Barbuda (Nederlands), Antigua és Barbuda (Hongaars), Antigua-et-Barbuda (Frans), Antigua ha Barbuda (Bretons), Āntíguā hé Bābùdá - 安提瓜和巴布達 / 安提瓜和巴布达 (Mandaryn Sjinees - Sjinese Volksrepubliek), Antigua i Barbuda (Pools), Antigoea i Barboeda - Антигуа и Барбуда (Bulgaars, Russies, Oekraïens), Antigua ja Barbuda (Esties, Fins, Võro), Antigualu Paapuuta (Inuktitut), Antigua och Barbuda (Sweeds), Antigua og Barbuda (Deens, Faroëes, Noors), Antigua şi Barbuda (Roemeens), Antigua und Barbuda (Duits), Antigua ve Barbuda (Turks), Antigua ve'Barbuda - אנטיגואה וברבודה (Hebreeus), Antigua y Barbuda (Spaans), Antigva i Barbuda (Bosnies, Kroaties), Antigva i Barbuda - Антигва и Барбуда (Serwies), Antigva in Barbuda (Sloweens), Antigva ir Barbuda (Litaus), Ānṭigvā mariyu Bārbuḍā - ఆంటిగ్వా మరియు బార్బుడా (Teloegoe), Antigva un Barbuda (Letties), Antigvo-Barbudo (Esperanto), Antigwa u Barbuda (Maltees), Antihua i Barboeda - Антыгуа і Барбуда (Wit-Russies), Ǣntikā læ Bārbūdā - แอนติกาและบาร์บูดา (Thai), Eṃṭiguvā ane Barbuḍā - એંટિગુવા અને બર્બુડા (Goedjarati), Enṭiguvā āṇi Barbūḍā - एन्टिगुवा आणि बर्बूडा (Marathi), Enṭiguvā aur Barbuḍā - एन्टिगुवा और बर्बुडा (Hindi)
Argentinië Á Căn Đình / Ác-hen-ti-na (Viëtnamees), Āgēntǐng - 阿根廷 (Sjinees), An Airgintín - (Iers), Arc'hantina (Bretons), Areuhentina / Arŭhent'ina - 아르헨티나 (Koreaans), Argentiina (Fins), Argentina (Azeri, Bosnies, Deens, Engels, Esties, Faroëes, Guarani, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Latyn, Litaus, Noors, Portugees, Roemeens, Romansh, Skots-Gaelies, Sloweens, Spaans, Sweeds, Tjeggies, Võro), Argentina - არგენტინა (Georgies), Argentina - ארגנטינה (Hebreeus), Argentina - Аргентина (Macedonies, Russies, Serwies, Oekraïens), Argentina - Արգենտինա (Armeens), Argentína (Hongaars, Slowaaks), Argentīna (Letties), Arġentina (Maltees), Argentine (Frans), Argentine - אַרגענטינע (Jiddisj), Argentiní - Aργεντινή (Grieks), Argentinië (Nederlands), Argentinien (Duits), Argentino (Esperanto), Argentinska (Neder-Sorbies), Argentyna (Pools), Argjentina (Albanees), Arhentina (Filippyns/Tagalog), Arhentina - Аргэнтына (Wit-Russies), yr Ariannin (Wallies), Ārjaṃṭinā - આર્જંટિના (Goedjarati), Arjantin (Turks), Ārjanṭinā - आर्जन्टिना (Hindi, Marathi), Arjenṭīnā - అర్జెంటీనా (Teloegoe), Arkhēntinā - อาร์เจนตินา (Thai), Arusintina (Inuktitut), Aroezentsjin - アルゼンチン (Japannees), Arxentina (Asturies, Galisies), Arzjentina - Аржентина (Bulgaars), Arzhantin - آرژانتین (Persies)
Armenië Airmìnia (Skots-Gaelies), an Airméin (Iers), Areumenia / Arŭmenia - 아르메니아 (Koreaans), Armanestân - ارمنستان (Persies), Armeenia (Esties), Armeeniä (Võro), Armenia (Albanees, Bretons, Engels, Faroëes, Fins, Galisies, Indonesies, Italiaans, Latyn, Noors, Pools, Roemeens, Spaans, Wallies), Armenía - Αρμενία (Grieks), Armênia (Brasiliaanse Portugees), Armènia (Katalaans), Arménia (Portugees), Ārmēnīa - อาร์เมเนีย (Thai), Armenië (Nederlands), Arménie (Frans, Tjeggies), Armenien (Deens, Duits, Neder-Saksies, Sweeds), Armenija (Bosnies, Kroaties, Sloweens), Armenija - Армэнія (Wit-Russies), Armenija - Армения (Bulgaars, Russies), Armēnija (Letties), Armėnija (Litaus), Armenio of Armenujo (Esperanto), Armeniya - ארמניה (Hebreeus), Ārmēniyā - ఆర్మేనియా (Teloegoe), Armenja (Maltees), Arménsko (Slowaaks), Armenye - אַרמעניע (Jiddisj), Ārmīniyā - આર્મીનિયા (Goedjarati), Ārminiyā - आर्मिनिया (Hindi, Marathi), Armīnyā - ارمينيا (Arabies, Oerdoe), Aroemenia - アルメニア (Japannees), Aruminia (Inuktitut), Ermenistan (Turks), Ermənistan (Azeri), Hayastan - Հայաստան (Armeens), Jermenija - Јерменија (Macedonies, Serwies), Örményország (Hongaars), Sasomkheti - სასომხეთი (Georgiese wisselvorm), Somkheti - სომხეთი (Georgies), Wirmenija - Вірменія (Oekraïens), Yàměiníyà - 亚美尼亚 / 亞美尼亞 (Mandaryn Sjinees)
Aruba Aruba (Aragonees, Azeri, Baskies, Bosnies, Bretons, Deens, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Frans, Galisies, Duits, Hongaars, Indonesies, Italiaans, Katalaans, Kroaties, Letties, Neder-Sorbies, Maltees, Min Nan, Nederlands, Pools, Portugees, Spaans, Tjeggies, Wallies), Aruba - Արուբա (Armeens), Aroeba - Аруба (Bulgaars, Tsjoewasj, Serwies, Wit-Russies), Aroeba - არუბა (Georgies), Aroeba - ארובה (Hebreeus), Aroeba - アルバ (Japannees), Aroeba - 아루바 (Koreaans), Ārūbā - อารูบา (Thai), Arûba (Wes-Fries), Arupa (Inuktitut)
Australië Afstralía - Aυστραλία (Grieks), An Astráil (Iers), Àodàlìyà - 澳大利亞 / 澳大利亚 (Mandaryn Sjinees; informeel: Àozhōu - 澳洲), Aostralia (Bretons), Astràilia (Skots-Gaelies), Ástralía (Yslands), Asṭreliyā - অস্ট্রেলিয়া (Bengali), Āsṭrēliyā - ఆస్ట్రేలియా (Teloegoe), Āsṫreliyā - اسٹریلیا (Oerdoe), Austraalia (Esties, Võro), Australia (Albanees, Engels, Fins, Galisies, Indonesies, Italiaans, Latyn, Noors, Pools, Roemeens, Romansh, Spaans), Austràlia (Katalaans), Austrália (Portugees, Slowaaks), Australie (Frans), Australië (Nederlands), Austrálie (Tjeggies), Australien (Deens, Duits, Neder-Saksies, Sweeds), Australija (Bosnies, Kroaties, Litaus), Australija - Аустралија (Serwies), Austrālija (Letties), Aŭstralija - Аўстралія (Wit-Russies), Aŭstralio (Esperanto), Ausuturalia (Inuktitut), Ausztrália (Hongaars), Avstralia - Ավստրալիա (Armeens), Avstralia (Faroëes), Avstralia - ავსტრალია (Georgies), Avstralija (Sloweens), Afstralija - Австралия (Bulgaars, Russies), Afstralija - Австралія (Oekraïens), Avustralya (Turks), Awstralia (Wallies), Awstralja (Maltees), Awstralska (Neder-Sorbies), Awstralya (Filippyns/Tagalog), Gōshū - 豪州 (vorige Japannese benaming), Hoju - 호주 (vorige Koreaanse benaming), Oseuteureillia / Osŭt'ŭreillia - 오스트레일리아 (Koreaans), Ostraliya - אוסטרליה (Hebreeus), Ǭstrēlīa - ออสเตรเลีย (Thai), Osṭreliyā - ઓસ્ટ્રેલિયા (Goedjarati), Osṭreliyā - ओस्ट्रेलिया (Hindi, Marathi), Ōsoetoraria - オーストラリア (Japannees), Oystralye - אױסטראַליע (Jiddisj), Úc (Viëtnamees)
Azerbeidjan / Azerbeidzjan / Azerbaidjan / Aserbeidjan Acerbaixán (Galisies), Acerbaiyán (Spaans), Adrbejan - Ադրբեջան (Armeens), Ajarbaijān - అజర్బైజాన్ (Teloegoe), Ajarbeyjān - અજરબેયજાન (Goedjarati), Ajerbaijan - আজেরবাইজান (Bengali), Ajereubaijan / Ajerŭbaijan - 아제르바이잔 (Koreaans), Āsàibàijiāng - 阿塞拜疆 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Asarbaidean (Skots-Gaelies), an Asarbaiseáin (Iers), Āsē‘rbaičhān - อาเซอร์ไบจาน (Thai), Aserbaidschan (Duits), Aserbaidžaan (Esties), Aserbaijan (Wallies), Aserbajdsjan (Deens, Noors), Asirupaijan (Inuktitut), Asõrbaidsaan (Võro), Azarbeyjān - अज़रबेयजान (Hindi, Marathi), Azerbaidjan (Bretons, Katalaans, Roemeens), Azerbaïdjan (Frans), Azerbaidžan (Fins), Azerbaidžāna (Letties), Azerbaidžanas (Litaus), Azerbaidzania (Latyn), Azerbaigian (Italiaans), Azerbaijan (Engels, Guarani, Indonesies), Azerbaijan - אזרבייג'ן (Hebreeus), Azerbaijani - აზერბაიჯანი (Georgies), Azerbaijão (Portugees), Azerbajdžan (Slowaaks, Sloweens), Ázerbájdžán (Tjeggies), Azerbaidzjan - Азэрбайджан (Wit-Russies), Azerbaidzjan - Азербайджан (Bulgaars, Russies, Oekraïens), Azerbajdzjan (Sweeds), Azerbajdzsán (Hongaars), Ażerbajġan (Maltees), Azerbajĝano (Esperanto), Azerbajgjani (Albanees), Azerbaycan (Turks), Azerbeidzjan (Nederlands), Azerbeijão (Portugese wisselvorm), Azerbejdžan (Bosnies, Kroaties), Azerbejdžan - Азербејџан (Serwies), Azerbejdżan (Pools), Azermpaïtzán - Αζερμπαϊτζάν (Grieks), Azeroebaidjan - アゼルバイジャン (Japannees), Azərbaycan (Azeri), Yàsàibàirán - 亞塞拜然 / 亚塞拜然 (Mandaryn Sjinees - Taiwan)

B[wysig]

Afrikaanse Naam Ander name of ouer name
Bahamas / Bahama-eilande Baamas (Portugees), Bachámes - Μπαχάμες (Grieks), Bagami - Багамы (Russies), Bahama - Բահամա (Armeens), Bāhāmā - বাহামা (Bengali), Bahama (Esties, Indonesies, Turks, Võro), Bahama of Bahamasaaret (Fins), Bāhāmǎ - 巴哈馬 / 巴哈马 (Mandaryn Sjinees), Bahama - בהאמה (Hebreeus), Bahama - バハマ (Japannees), Bahama / Pahama - 바하마 (Koreaans), Bahamas (Bretons, Deens, Duits, Engels, Frans, Interlingua, Italiaans, Noors, Portugese wisselvorm, Spaans, Sweeds), Baħamas (Maltees), Bahamās - బహమాస్ (Teloegoe), Bāhāmās - บาฮามาส (Thai), Bahama's (Nederlands), na Bahàmas (Skots-Gaelies), Bahama-szigetek (Hongaars), Bahames (Katalaans), Bahami (Bosnies, Kroaties, Sloweens), Bahami - Бахами (Serwies), Bagami - Багами (Oekraïens), Bahamoj (Esperanto), Bahamos (Litaus), Bachamski ostrowi - Бахамски острови (Bulgaars), Bahamu salas (Letties), Bahamy (Pools, Slowaaks, Tjeggies), Bahami - Багамы (Wit-Russies), Insulae Bahamenses (Latyn), Pahammasi (Inuktitut)
Bahrein Bachrania (Latyn), Bachréin - Μπαχρέιν (Grieks), Bachrein - Бахрэйн (Wit-Russies), Baharem (Brasiliaans-Portugese wisselvorm), al-Bahrain - البحرين (Arabies), Bāhrāin - বাহরাইন (Bengali), Bahrain (Bretons, Deens, Duits, Engels, Fins, Indonesies, Italiaans, Noors, Skots-Gaelies, Sweeds, Wallies), Bahrain - બહરૈન (Goedjarati), Bahrain - बहरैन (Hindi, Marathi), Bahrain - బహ్రైన్ (Teloegoe), Bahrain - بحرين (Oerdoe), Bahrajn (Pools, Slowaaks, Sloweens, Tjeggies), Bahrein (Bosnies, Esties, Hongaars, Katalaans, Kroaties, Nederlands, Spaans, Võro), Bahrein - Бахреин (Serwies), Bahreina (Letties), Bahreinas (Litaus), Bahreïn (Frans), Baħrejn (Maltees), Bachrein - Бахрейн (Russies, Oekraïens), Bāhrēn - บาห์เรน (Thai), Bahreyn (Turks), Bachrein - Бахрейн (Bulgaars), Bakhreyn - בחריין (Hebreeus), Bālín - 巴林 (Mandaryn Sjinees), Barein / Parein - 바레인 (Koreaans), Barein (Brasiliaanse Portugees), Bareine (Brasilaans-Portugese wisselvorm), Barejno (Esperanto), Barém (Portugees), Bārēn - バーレーン (Japannees), Ba-ren (Viëtnamees), Behrein - Բեհրեին (Armeens), Bəhreyn (Azeri), Paarain (Inuktitut)
Bangladesj (Oos-Pakistan) Bāṃglādeš - બાંગ્લાદેશ (Goedjarati), Banggeulladesi / Panggŭlladesi - 방글라데시 (Koreaans), Bangklādēt - บังกลาเทศ (Thai), Bangklantés - Μπανγκλαντές (Grieks), Bangladeche (Portugese wisselvorm), Bangladeis (Skots-Gaelies), Bangladeš (Bosnies, Kroaties, Sloweens), Bangladesj - Бангладеш (Bulgaars, Russies, Serwies, Oekraïens), Bangladéš (Slowaaks, Tjeggies), Banglades (Hongaars), Bangladeş (Turks), Bangladeša (Letties), Bangladešas (Litaus), Bangladesch (Duits), Bangladesh - Բանգլադեշ (Armeens), Bānglādesh - বাংলাদেশ (Bengali), Bangladesh (Bretons, Engels, Esties, Deens, Fins, Frans, Indonesies, Italiaans, Katalaans, Nederlands, Noors, Portugees, Spaans, Sweeds, Võro, Wallies), Bangladesh - בנגלדש (Hebreeus), Bānglādesh - बांग्लादेश (Hindi, Marathi), Banglādēsh - బంగ్లాదేశ్ (Teloegoe), Bānglādesh - بنگلہ دیش(Oerdoe), Bangladeshi (Albanees), Bangladesia (Latyn), Bangladesj (Faroëes), Bangladeŝo (Esperanto), Bangladesz (Pools), Bangladexx (Maltees), Bangoeradesjoe - バングラデシュ (Japannees), Banhladesj - Бангладэш (Wit-Russies), Mèngjiālā - 孟加拉 (Mandaryn Sjinees), Pangilatiisi (Inuktitut)
Barbados Bābāduōsī - 巴巴多斯 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Babeidoseu / Pabeidosŭ - 바베이도스 (Koreaans), Bābèiduō - 巴貝多 / 巴贝多 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Barbâda (Frankoprovensaals), Barbade (Frans), Barbado (Esperanto), Barbados (Aragonees, Aroemeens, Asturies, Deens, Duits, Engels, Esties, Fins, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Maltees, Nederlands, Pools, Portugees, Sloweens, Spaans, Sweeds, Tjeggies), Barbados - Բարբադոս (Armeens), Bārbāḍos - বারবাডোস (Bengali), Barbados - Барбадос (Bulgaars, Russies, Serwies), Barbados - ברבדוס (Hebreeus), Bārbadōs - బార్బడోస్ (Teloegoe), Barbadosa (Letties), Barbadosas (Litaus), Barbādūs - بربادوس (Arabies), Barbántos - Μπαρμπάντος (Grieks), Bārbēdōs - บาร์เบโดส (Thai), Baroebadosoe - バルバドス (Japannees), Papatusu (Inuktitut)
België Belçika (Azeri, Turks), Beldjike (Waals / Wallonies), Belgia - Բելգիա (Armeens), Belgia (Bretons, Esties, Faroëes, Fins, Indonesies, Noors, Pools, Roemeens, Romansh, Yslands), Belgia of Belgica (Latynse wisselvorme), Belgiä (Võro), Bèlgica (Katalaans), Bélgica (Portugees, Spaans), Belgicko (Slowaaks), België (Nederlands), Belgie (Tjeggies), Belgie / Pelgie - 벨기에 (Koreaans), Belgien (Deens, Duits, Neder-Saksies, Sweeds), Belgija (Bosnies, Kroaties, Litaus, Sloweens), Beļģija (Letties), Belgija - Бельгия (Russies), Belgija - Белгија (Serwies), Belgija - Бельгія (Oekraïens), Belgika (Baskies), Belgio (Esperanto, Italiaans), Belgique (Frans), Belgiska (Neder-Sorbies), Belgium (Engels, Hongaars, Latyn), Belgija - Белгия (Bulgaars), Belgiya - בלגיה (Hebreeus), Belgje (Fries), Belgjikë (Albanees), Belġju (Maltees), Belgye - בעלגיע (Jiddisj), Belhija - Бэльгія (Wit-Russies), Belhika (Filippyns/Tagalog), Bēlīam - เบลเยียม (Thai), Beljiyām - বেলজিয়াম (Bengali), Beljiyam - બેલ્જિયમ (Goedjarati), Beljiyam - बेल्जियम (Hindi, Marathi), Bélxica (Asturies, Galisies), Beroegī - ベルギー (Japannees), an Bheilg (Iers), A' Bheilg (Skots-Gaelies), Bỉ (Viëtnamees), Bǐlìshí - 比利時 / 比利时 (Mandaryn Sjinees), Byaljiyam - بیلجیم (Oerdoe), Gwlad Belg (Wallies), Pirjii (Inuktitut), Vélgio - Βέλγιο (Grieks)
Belize (Brits-Honduras) Bèilǐsī - 貝里斯 / 贝里斯 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Belice (Katalaans, Spaans), Belīj - બેલીજ (Goedjarati), Belìos (Skots-Gaelies), Belis (Faroëes), Belîs (Wallies), Bēlīt - เบลีซ (Thai), Beliz - Бэліз (Wit-Russies), Beliz - Белиз (Bulgaars, Russies), Beliz - Беліз (Oekraïens), Belíz - Μπελίζ (Grieks), Belīz - बेलीज़ (Hindi, Marathi), Beliz - בליז (Hebreeus), Beliza (Latyn, Letties), Belizas (Litaus), Belize (Acehnees, Aragonees, Aroemeens, Bosnies, Bretons, Engels, Esties, Deens, Fins, Frans, Duits, Hongaars, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Nederlands, Noors, Pools, Portugees, Slowaaks, Sloweens, Sweeds, Tjeggies, Turks, Võro), Beliże (Maltees), Belize - Белизе (Serwies), Belizo (Esperanto), Bellijeu / Pellijŭ - 벨리즈 (Koreaans), Berīzoe - ベリーズ (Japannees), Bilīz - بليز (Arabies), Bólìzī - 伯利茲 / 伯利兹 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Piliijuu (Inuktitut)

Voorheen bekend as Brits-Honduras: Britanski Honduras - Британски Хондурас (Serwies), Britanski Gondoeras - Британский Гондурас (Russies), Britisch-Honduras (Duits), British Honduras (Engels) Britisk Honduras (Noors), Brits-Honduras (Nederlands), Britský Honduras (Tjeggies), Britų Hondūras (Litaus), Honduras Británica (Spaans), Honduras Britânicas (Portugees), Honduras Britannico (Italiaans), Honduras britannique (Frans), Honduras Brytyjski (Pools)

Belo-Rusland / Wit-Rusland / Belarus Bái'èluósī - 白俄羅斯 / 白俄罗斯 (Mandaryn Sjinees), Baltarusija of Gudija (Litaus), Baltkrievija (Letties), Bealarus of An Ruis Geal (Skots-Gaelies), Belarus of Belorusiya (Azeri), Belāruš - বেলারুশ (Bengali), Belarus (Bretons, Engels, Maltees), Belaroes - Беларус (Bulgaars), Belarus of Wit-Rusland (Nederlands), Belarus of Weißrussland (Duitsland), Belarus - בלרוס / Rusiya ha'Levana - רוסיה הלבנה (Hebreeus), Belarus, Bielorrússia, Bielo-Rússia of Rússia Branca (Portugees), Bēlārus - เบลารุส (Thai), Belarusia - Բելարուսիա (Armeens), Belarusia of Belarus (Indonesies), Belarusz of Fehéroroszország (Hongaars), Belarws (Wallies), Bellaruseu / Pellarusŭ - 벨라루스 (Koreaans), Bellorusia (Albanees), Belorusija (Sloweens), Belorusija - Белорусија (Serwies), Belorusio (Esperanto), Bělorusko (Tjeggies), Belorussia of Byelorussia (vorige Engelse benaming), Beloroessija - Белоруссия (Russies), Beraroesji - ベラルーシ (Japannees), Beyaz Rusya (Turks), an Bhealarúis (Iers), Białoruś (Pools), Belaroes - Беларусь (Wit-Russies), Bielorrusia (Baskies, Spaans), Bielorusko (Slowaaks), Bielorússia of Rússia Blanca (Katalaans), Bielorussia (Italiaans, Romansh), Biélorussie (Frans), Biloroes - Білорусь (Oekraïens), Bjelorusija (Bosnies, Kroaties), Hviderusland (Deens), Hvítarussland (Faroëes), Hvíta-Rússland (Yslands), Hviterussland (Noors), Lefkorosía - Λευκορωσία (Grieks), Pilarusi (Inuktitut), Russie Blanche (Franse wisselvorm), Ruthenia Alba (Latyn), Valgevene (Esties), Valgõvinne (Võro), Valko-Venäjä (Fins), Vitryssland (Sweeds), Weißruthenien (Duits, voor 1945), Wit-Rusland (Nederlandse wisselvorm), Wittrussland (Neder-Saksies)
Benin Bèiníng - 貝寧 / 贝宁 (Mandaryn Sjinees), Benaeng / Penaeng - 베냉 (Koreaans), Benan - ベナン (Japannees), Bê-nanh (Viëtnamees), Benim (Portugees), Bénin (Frans), Benin (Deens, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Duits, Indonesies, Interlingua, Italiaans, Kroaties, Maltees, Nederlands, Pools, Sloweens, Tjeggies), Benin - Բենին (Armeens), Benin - Бенин (Bulgaars, Russies, Serwies), Benín - Μπενίν (Grieks), Benin - בנין (Hebreeus), Benín (Spaans), Bēnin - เบนิน (Thai), Benina (Letties), Beninas (Litaus), Benino (Esperanto), Panin (Inuktitut)

Voorheen bekend as Dahomey: Dagomeja - Дагомея (Russies), Dahome - ダホメ (Japannees), Dahomee (Esties), Dahomej (Pools), Dahomėja (Litaus), Dahomey (Bretons, Engels, Fins, Frans, Duits, Hongaars, Indonesies, Nederlands, Roemeens, Spaans, Swahili, Sweeds, Tagalog, Venesiaans, Viëtnamees), Dahómey (Yslands), Daomé (Portugees)

Bermuda Bamjoeda Sjotō - バミューダ諸島 (Japannees), Beomyuda / Pŏmyuda - 버뮤다 (Koreaans), Bermuda - Բերմուդա (Armeens), Bermuda (Duits, Engels, Indonesies, Min Nan, Viëtnamees, Wolof), Bermuda - ברמודה (Hebreeus), Bermudas (Letties, Portugees), Bermude (Italiaans), Bermudes (Katalaans), Bèrmudes (Frankoprovensaals), Bermoedi - Бермуди (Bulgaars, Serwies), Bermudy (Tjeggies, Pools), Bomùdà qúndǎo - 百慕大群岛 (Mandaryn Sjinees), Bœrmiudā - เบอร์มิวดา (Thai), Islles Bermudes (Asturies), Parmuuta (Inuktitut)
Bhoetan Bhoutan (Bretons, Frans), Bhuṭān - ভুটান (Bengali), Bhutan (Deens, Duits, Engels, Esties, Fins, Indonesies, Italiaans, Nederlands, Noors, Pools, Sweeds, Turks), Bhuṭān - ભુટાન (Goedjarati), Bhután (Hongaars, Slowaaks), Bhútán (Tjeggies), Bhūtān - بھوٹان (Oerdoe), Bhūtān - भूटान (Hindi, Marathi), Bhutano (Esperanto), Bhwtan (Wallies), Boután - Μπουτάν (Grieks), Bùdān - 不丹 (Sjinees), Butan - Բուտան (Armeens), Butan (Bosnies, Katalaans, Kroaties, Maltees, Sloweens), Boetan - Бутан (Bulgaars, Russies, Serwies, Oekraïens, Wit-Russies), Butàn (Skots-Gaelies), Bután (Spaans), Butan - בוטאן (Hebreeus), Boetan - ブータン (Japannees), Butan / Put'an - 부탄 (Koreaans), Butāna (Letties), Butanas (Litaus), Butano (Esperanto), Butanum (Latyn), Butão (Portugees), Druk Yul - འབྲུག་ཡུལ་ (Dzongkha), Phūtān - ภูฏาน (Thai), Puutan (Inuktitut)
Birma sien Mianmar
Bolivië / Bolivia / Boliwië Balivija - Балівія (Wit-Russies), Boilibhia (Skots-Gaelies), Bolifia (Wallies), Boliivia (Esties, Võro), Bolivia (Albanees, Bretons, Deens, Engels, Faroëes, Fins, Indonesies, Italiaans, Latyn, Noors, Spaans, Sweeds), Bolivia - Բոլիվիա (Armeens), Bolívia (Hongaars, Katalaans, Portugees, Slowaaks), Bolívie (Tjeggies), Bolivie (Frans), Bolivië (Nederlands), Bolivien (Duits), Bolivija (Bosnies, Kroaties, Litaus, Sloweens), Boliwija - Боливия (Bulgaars, Russies), Bolivija - Боливија (Serwies), Bolīvija (Letties), Boliwija - Болівія (Oekraïens), Bolivio (Esperanto), Boliviyā - બોલિવિયા (Goedjarati), Boliviya - בוליביה (Hebreeus), Boliviyā - बोलिविया (Hindi, Marathi), Bolivja (Maltees), Bolivya (Turks), Bōlìwéiyà - 玻利維亞 / 玻利维亚 (Mandaryn Sjinees), Boliwia (Pools), Bōliwīa - โบลิเวีย (Thai), Bollibia / Pollibia - 볼리비아 (Koreaans), Boribia - ボリビア (Japannees), Bulibya (Quechua), Pulivia (Inuktitut), Volivía - Βολιβία (Grieks), Volivia (Guarani), Wuliwya (Aymara)
Bosnië-Herzegovina an Bhoisnia-Heirseagaivéin (Iers), Boisnia-Heirseagoibhìna (Skots-Gaelies), Boseunia Hereuchegobina / Posŭnia Herŭch'egobina - 보스니아 헤르체고비나 (Koreaans), Bōshìníyǎ-Hèsègēwéinà - 波士尼亞-赫塞哥維納 / 波士尼亚-赫塞哥维纳 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Bōsīníyà hé Hēisègēwéinà - 波斯尼亞和黑塞哥維那 / 波斯尼亚和黑塞哥维那 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Bosna a Hercegovina (Slowaaks, Tjeggies), Bosna dhe Hercegovina (Albanees), Bosna Hersek (Turks), Bosna i Hercegovina (Bosnies, Kroaties), Bosna i Hercegovina - Босна и Херцеговина (Serwies), Bosna i Chertsegowina - Босна и Херцеговина (Bulgaars), Bosna in Hercegovina (Sloweens), Bosnia a Hertsegofina (Wallies), Bosnia at Herzegovina (Filippyns/Tagalog), Bosnia-Erzegovina (Italiaans), Bosnia et Herzegovina (Latyn), Bosnia ha Herzegovina (Bretons), Bosnia-Hercegovina (Noors), Bosnia-Hersegovina (Faroëes), Bosnia-Hertsegovina - Բոսնիա-Հերցեգովինա (Armeens), Bosnia-Herzegovina (Baskies, Engels, Indonesies), Bòsnia-Herzegovina (Katalaans), Bósnia-Herzegovina / Bósnia e Herzegovina (Portugees), Bośnia i Hercegowina (Pools), Bosnia ja Hertsegoviina (Esties, Võro), Bosnia ja Hertsegovina of Bosnia-Hertsegovina (Fins), Bǭsnīa læ Hœrchēkōwīnā - บอสเนียและเฮอร์เซโกวีนา (Thai), Bosnía og Hersegóvína (Yslands), Bosnia și Herțegovina (Roemeens), Bosnia y Herzegovina (Spaans), Bosnië en Herzegovina (Nederlands),Bosnie-Herzégovine (Frans), Bosnien-Herzegowina (Neder-Saksies), Bosnien-Herzegowina of Bosnien und Herzegowina (Duits), Bosnien och Hercegovina (Sweeds), Bosnien og Herzegovina of Bosnien-Herzegovina (Deens), Bosnija i Hertsahawina - Босьнія і Герцагавіна (Wit-Russies), Bosnija ir Hercegovina (Litaus), Bosnija un Hercegovina (Letties), Bosnio kaj Hercegovino (Esperanto), Bosniya Hertzogovina - בוסניה הרצוגובינה (Hebreeus), Bosnija i Gertsegowina - Босния и Герцеговина (Russies), Bosnja-Ħerzegovina (Maltees), Bosoenia Heroetsegobina - ボスニア・ヘルツェゴビナ (Japannees), Bosznia és Hercegovina (Hongaars), Pusunia-Hiirutsiguvina (Inuktitut), Vosnía kai Erzegovíni - Βοσνία και Ερζεγοβίνη (Grieks)
Botswana (Britse) Betsjoeanaland (vorige naam in Afrikaans), (British) Bechuanaland (vorige naam in Engels) Bocheuwana / Poch'ŭwana - 보츠와나 (Koreaans), Bócíwǎnà - 博茨瓦納 / 博茨瓦纳 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Bocvana (Bosnies, Kroaties, Sloweens), Bocvana - Боцвана (Serwies), Bocvano (Esperanto), Botsouána - Μποτσουάνα (Grieks), Botsuana (Asturies, Latyn, Portugees, Skots-Gaelies), Botsoeana - Ботсуана (Bulgaars), Botsoewana - ボツワナ (Japannees), Botsvana (Faroëes, Litaus, Turks), Botswana - Ботсвана (Russies, Wit-Russies, Oekraïens), Boṭsvānā - બોટ્સ્વાના (Goedjarati), Botsvana - בוצוואנה (Hebreeus), Botsvāna (Letties), Boṭsvānā - बोत्स्वाना (Hindi, Marathi), Botswana (Bretons, Deens, Duits, Engels, Esties, Fins, Frans, Hongaars, Indonesies, Italiaans, Katalaans, Maltees, Nederlands, Noors, Pools, Portugese wisselvorm, Slowaaks, Spaans, Sweeds, Tjeggies, Võro, Wallies), Bǭtswānā - บอตสวานา (Thai), Bōzhánà - 波扎那 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Putsuana (Inuktitut)
Brasilië Ba Tây / Bra-xin (Viëtnamees), Bāxī - 巴西 (Mandaryn Sjinees), Beurajil / Pŭrajil - 브라질 (Koreaans), Brāchil - บราซิล (Thai), Braisil (Skots-Gaelies), Brājīl - બ્રાજીલ (Goedjarati), Brasiilia (Esties, Võro), Brasil (Katalaans, Noors, Portugees, Spaans, Wallies), Brasile (Italiaans), Brasilia (Faroëes, Fins, Latyn, Romansh), Brasilía (Yslands), Brasilien (Deens, Duits, Sweeds), Brazil (Bosnies, Bretons, Engels, Kroaties), Brazil - Бразил (Serwies), Brazil - ברזיל (Hebreeus), Brāzīl - برازیل (Oerdoe), Brāzīl - ब्राज़ील (Hindi, Marathi), Brazil of Brasil (Indonesies), Brażil (Maltees), Brazili (Albanees), Brazilia - Բրազիլիա (Armeens), Brazilia (Roemeens), Brazília (Hongaars, Slowaaks), Brazílie (Tjeggies), Brazilië (Nederlands), Brazilija (Litaus, Sloweens), Brazīlija (Letties), Brazilija - Бразилия (Bulgaars, Russies), Brazilo (Esperanto), Brazilska (Neder-Sorbies), Brazylia (Pools), Brazilija - Бразылія (Wit-Russies), Brésil (Frans), Brezilya (Turks), Boeradjiroe - ブラジル (Japannees), Purajil/Puratsil (Inuktitut), Vrasil (Guarani), Vrazilía - Βραζιλία (Grieks)
Britse Maagde-eilande Bretsku Jomfrúoyggjar (Faroëes), Britain Virgin Kûn-tó (Min Nan), Britanakan Virginian Kghziner - Բրիտանական Վիրջինյան Կղզիներ (Armeens), Britanska Devičanska ostrva - Британска Девичанска острва (Serwies), Britanski Deviški otoki (Sloweens), Britanski Wirdzjinski ostrowi - Британски Вирджински острови (Bulgaars), Briti Neitsisaared (Esties), Britische Jungferninseln (Duits), British Virgin Islands (Engels), Britské Panenské ostrovy (Tjeggies), Britu Virdžīnu salas (Letties), Brit Virgen-szigetek (Hongaars), Brytyjskie Wyspy Dziewicze (Pools), Duni Virgin (angalteer) (Wolof), Igirisoe-riō Wādjin Sjotō - イギリス領ヴァージン諸島 (Japannees), Ilhas Virgens Britânicas (Portugees), Illes Verges Britàniques (Katalaans), Islas Birchens Britanicas (Aragonees), Kepulauan Virgin Inggris (Indonesies), Mū Kǫ Britit Wœrčhin - หมู่เกาะบริติชเวอร์จิน (Thai), Puritisu Vaajin Qikiqtat (Inuktitut), Yeonggungnyeong Beojin Aillaendeu / Yŏnggungnyŏng Pŏjin Aillaendŭ - 영국령 버진아일랜드 (Koreaans), Yīngshǔ Wéiěrjīng Qúndǎo - 英屬維爾京群島 (Mandaryn Sjinees)
Broenei Beurunai / Pŭrunai - 브루나이 (Koreaans), Brounéi - Μπρουνέι (Grieks), Brunai (Acehnees), Brunāi - ব্রুনাই (Bengali), Brūnai - บรูไน (Thai), Brunei - Բրունեյ (Armeens), Brunei (Deens, Duits, Engels, Esties, Fins, Frans, Hawaïes, Italiaans, Katalaans, Kroaties, Nederlands, Noors, Pools, Portugees, Spaans, Sweeds, Yoruba), Brunei of Brunei Darussalam (Indonesies), Brunei - Бруней (Bulgaars, Tsjoewasj, Russies), Brunej (Maltees, Slowaaks, Sloweens, Tjeggies), Brunej - Брунеј (Serwies), Bruneja (Letties), Brunejo (Esperanto), Brunėjus (Litaus), Bruney - ברונאיי (Hebreeus), Bruney (Turks), Boeroenei - ブルネイ (Japannees), Bruniejos (Samogities), Bwoonéí (Navajo), Poronai (Maori), Purunai (Inuktitut), Wénlái - 文萊 / 文莱 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Wènlái - 汶萊 / 汶莱 (Mandaryn Sjinees - Taiwan)
Bulgarye A' Bảo Gia Lợi / Bungary (Viëtnamees), Balgarija - България (Bulgaars), Balgeriyā - બલ્ગેરીયા (Goedjarati), Balgerīyā - बल्गेरीया (Hindi, Marathi), Balkǣrīa - บัลแกเรีย (Thai), Bǎojiālìyà - 保加利亞 / 保加利亚 (Mandaryn Sjinees), Baŭharija - Баўгарыя (Wit-Russies), an Bhulgáir (Iers), Bolgarija - Болгария (Russies), Bolgarija (Sloweens), Bolgarija - Болгарія (Oekraïens), Bugarija - Бугарија (Macedonies), Bugarska (Kroaties), Bugarska - Бугарска (Serwies), Bulgaaria (Esties, Võro), Bulgàiria (Skots-Gaelies), Bulgareti - ბულგარეთი (Georgies), Bulgaria - Բուլղարիա (Armeens), Bulgaria (Baskies, Bretons, Engels, Faroëes, Fins, Indonesies, Italiaans, Latyn, Noors, Roemeens, Spaans), Bulgària (Katalaans), Bulgária (Hongaars, Portugees), Búlgaría (Yslands), Bulgaria / Pulgaria - 불가리아 (Koreaans), Bułgaria (Pools), Bulgarie (Frans), Bulgarien (Deens, Duits, Neder-Saksies, Sweeds), Bulgārija (Letties), Bulgarija (Litaus), Bulgarija (Maltees), Bulgarije (Nederlands), Bulgario (Esperanto), Bulgaristan (Turks), Bulgariya - בולגריה (Hebreeus), Bulgarska (Neder-Sorbies), Bulgarya (Filippyns/Tagalog), Bulgarye - בולגאַריע (Jiddisj), Bulharsko (Slowaaks, Tjeggies), Bullgaria (Albanees), Boeroegaria - ブルガリア (Japannees), Bwlgaria (Wallies), Purjaria (Inuktitut), Voulgaría - Βουλγαρία (Grieks)
Burkina Faso / Bo-Opper-Volta Bourkína Fáso - Μπουρκίνα Φάσο (Grieks), Bùjīnàfǎsuǒ - 布基納法索 / 布基纳法索 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Bùjínàfǎsuǒ - 布吉納法索 / 布吉纳法索 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Bureukina Paso / Purŭk'ina P'aso - 부르키나파소 (Koreaans), Burkina Fasas (Litaus), Burkina Faso (Acehnees, Duits, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Frans, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Letties, Maltees, Nederlands, Pools, Portugese wisselvorm, Sloweens, Spaans, Tjeggies), Boerkina Faso - Буркина Фасо (Bulgaars, Russies, Serwies), Burkina Faso - בורקינה פאסו (Hebreeus), Būrkinā Fāsō - บูร์กินาฟาโซ (Thai), Burkino (Esperanto), Burquina Faso (Portugees), Boeroekina Faso - ブルキナ・ファソ (Japannees), Puuqina Vasu (Inuktitut)

Vorige benaming: Alto Volta (Italiaans, Portugees, Spaans), Áno Vólta - Άνω Βόλτα (Grieks), Bo-Volta (Afrikaans), Górna Wolta (Pools), Haute-Volta (Frans), Obervolta (Duits), Opper-Volta (Afrikaanse wisselvorm, Nederlands), Oteu Bolta / Ot'ŭ Polt'a - 오트볼타 (Koreaans), Ōtoboroeta - オートボルタ (Japannees), Upper Volta (Engels), Zgornja Volta (Sloweens)

Burundi Bùlóngdí - 布隆迪 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Burundi (Acehnees, Alemannies, Aragonees, Aroemeens, Asturies, Azeri, Bambara, Engels, Esties, Faroëes, Fins, Frankoprovensaals, Frans, Duits, Indonesies, Italiaans, Kroaties, Letties, Maltees, Min Nan, Nederlands, Pools, Portugees, Sloweens, Spaans, Tjeggies), Burundi - ቡሩንዲ (Amharies), Būrūndī - بوروندي (Arabies), Burunḍi - বুরুন্ডি (Bengali), Boeroendi - Бурунди (Bulgaars, Russies, Serwies), Burundi - בורונדי (Hebreeus), Burundi / Purundi - 부룬디 (Koreaans), Burundī - บุรุนดี (Thai), Burundis (Litaus), Burundo (Esperanto), Boeroendzi - Бурундзі (Wit-Russies), Boeroendji - ブルンジ (Japannees), Burúnti - Μπουρούντι (Grieks), Púlóngdì - 蒲隆地 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Purunji (Inuktitut)

Ander vorms sluit in: Ouroundi (Frans), Urundi (Duits, Italiaans, Portugees, Spaans)

C[wysig]

Afrikaanse Naam Ander name of ouer name
Chili Chile (Alemannies, Aragonees, Bretons, Deens, Duits, Engels, Fins, Guarani, Hongaars, Navajo, Noors, Pools, Portugees, Romansh, Spaans, Sweeds, Tjeggies, Yslands), Chile - צ׳ילה (Hebreeus), Chile of Cile of Chili of Cili (Indonesies), Chili (Acehnees, Nederlands, Frans),Chili - Չիլի (Armeens), Tsjili - Чили (Bulgaars, Russies), Ch•ili (Frankoprovensaals), Chilí - Χιλή (Grieks), Chilī - ชิลี (Thai), Chilia (Latyn), Chille / Ch'ille - 칠레 (Koreaans), Chí Lợi (Viëtnamees), Tsjiri - チリ (Japannees), Cile (Aroemeens, Italiaans, Tarantino), Čile (Bosnies, Kroaties, Slowaaks, Sloweens), Çile (Krim-Tatar), Čīle (Letties), Čilė (Litaus), Ċilè (Maltees), Čile - Чиле (Serwies), Čilī - चिली (Hindi), Ĉilio (Esperanto), Tsjili - Чылі (Wit-Russies), Czile (Silesies), Kilai (Inuktitut), Kili (Albanies, Faroëes), Şili (Turks), Tilì (Skots-Gaelic), Tišīlī - تشيلي (Arabies), Tšiili (Esties), Tsiili (Võro), Tsili (Wallies), Xile (Katalaans), Zhìlì - 智利 (Mandaryn Sjinees)
Colombia / Kolombië Colombia (Aragonees, Deens, Engels, Esties, Italiaans, Nederlands, Noors, Skots-Gaelies, Spaans, Sweeds, Võro, Wallies), Colòmbia (Katalaans), Colômbia (Portugees), Colombie (Frans), Columbia (Latyn, Roemeens), Gēlúnbǐyà - 哥倫比亞 / 哥伦比亚 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Gēlúnbǐyǎ - 哥倫比亞 / 哥伦比亚 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Kaljoembija - Калюмбія (Wit-Russies), Khōlǭmbīa - โคลอมเบีย (Thai), Kollombia / K'ollombia - 콜롬비아 (Koreaans), Kolombia (Acehnees, Albanees, Bretons, Indonesies), Kolómbia of Kolómvia (Guarani), Kolombio (Esperanto), Kolombiya - קולומביה (Hebreeus), Kolombiya (Turks), Kolombja (Maltees), Kolombya - ኮሎምብያ (Amharies), Kolomvía - Κολομβία (Grieks), Kolumbia - Կոլումբիա (Armeens), Kolumbia (vorige Estiese benaming, Faroëes, Fins, Hongaars, Indonesiese wisselvorm, Pools, Slowaaks), Kolumbie (Alemannies, Tjeggies), Kolumbien (Duits), Kolumbija (Bosnies, Kroaties, Letties, Litaus, Sloweens), Koloembija - Колумбия (Bulgaars, Russies), Kolumbija - Колумбија (Serwies), Koloembija - Колумбія (Oekraïens), Kolumbja (Maltese wisselvorm), Korombia - コロンビア (Japannees), Kūlūmbiyā - كولومبيا (Arabies), Kulumpia (Inuktitut)
Comore-eilande Comoras (Aragonees, Spaans), Comore (Aroemeens, Italiaans, Roemeens), Comoren (Nederlands), Comorerne (Deens), Comores (Frans, Katalaans, Portugees), Comore-szigetek (Hongaars), Comoros (Engels, Portugese wisselvorm, Skots-Gaelies, Turks, Wallies), Gěmó - 葛摩 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Ǧuzuru l-Qumur - جزر القمر (Arabies), Insulae Comorianae (Latyn), Kamorskija wispi - Каморскія выспы (Wit-Russies), Kēmóluó - 科摩羅 / 科摩罗 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Khǭmōrōt - คอโมโรส (Thai), Komoorid (Esties), Komooriq (Võro), Komorai (Litaus), Komoras (Letties), Komoren (Alemannies, Duits, Nederlandse wisselvorm), Komorene (Noors), Komorerna (Sweeds), Komóres - Κομόρες (Grieks), Komorez (Bretons), Komori (Bosnies, Comories, Kroaties, Sloweens), Komori - Комори (Serwies), Komorit (Fins), Komoro (Indonesies), Komoro - קומורו (Hebreeus), Komoro - コモロ (Japannees), Komoro / K'omoro - 코모로 (Koreaans), Komoroj (Esperanto), Komoros - ኮሞሮስ (Amharies), Komoros (Maltees), Komorski ostrowi - Коморски острови (Bulgaars), Komorski ostrowy - Коморскі острови (Oekraïens), Komorskije ostrowa - Коморские острова (Russies), Komory (Tjeggies, Pools, Slowaaks), Kumurusi (Inuktitut)
Cook-eilande Cook-Inseln (Duits), Cook Islands (Engels), Cooki saared (Esties), Cook Kûn-tó (Min Nan), Cookovy ostrovy (Tjeggies), Cook-szigetek (Hongaars), Eiyei kuk - איי קוק (Hebreeus), Iles Cook (Frankoprovensaals), Ilhas Cook (Portugees), Islles Cook (Asturies), Kepulauan Cook (Indonesies), Koek - Кук (Bulgaars), Kuka salas (Letties), Kùkè Qúndǎo - 库克群岛 (Mandaryn Sjinees), Kukinsuloj - (Esperanto), Kuk Jedo / K'uk Chedo - 쿡 제도 (Koreaans), Koekkoe Sjotō - クック諸島 (Japannees), Kukova Ostrva (Bosnies), Kukova ostrva - Кукова острва (Serwies), Kuukki Qikiqtat (Inuktitut), Mū Kǫ Khuk - หมู่เกาะคุก (Thai), Pulo-pulo Cook (Acehnees), Wispi Koeka - Выспы Кука (Wit-Russies)
Costa Rica Costa Rica (Alemannies, Aragonees, Aroemeens, Duits, Engels, Esties, Fins, Frans, Italiaans, Nederlands, Portugees, Roemeens, Spaans), Gēsīdálíjiā - 哥斯達黎加 / 哥斯达黎加 (Mandaryn Sjinees -Sjinese Volksrepubliek), Gēsīdàlíjiā - 哥斯大黎加 (Mandaryn Sjinees - Taiwan), Khǭstā Rikā - คอสตาริกา (Thai), Koseutarika / K'osŭt'arik'a - 코스타리카 (Koreaans), Kosta Rika (Acehnees, Faroëes, Indonesies, Litaus, Maltees), Kosta Rika - Կոստա Րիկա (Armeens), Kosta Rika - Коста Рика (Bulgaars, Russies), Kostarika (Kroaties, Letties, Sloweens, Tjeggies), Kósta Ríka - Κόστα Ρίκα (Grieks), Kosta Rika - קוסטה ריקה (Hebreeus), Kostarika - Костарика (Serwies), Kostariko (Esperanto), Kostaryka (Pools), Kosoetarika - コスタリカ (Japannees), Kūstārīkā - كوستاريكا (Arabies), Kusuta Rika (Inuktitut)


Eksterne skakels[wysig]