Lys van tsaars van Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van die Russiese Ryk.

Die eerste tsaar (Russies: царь) van Rusland was Iwan die Verskriklike van die Rjoerik-dinastie en die laaste tsaar Nikolaas II van die Romanof-dinastie. Toe hy abdikeer, is sy broer groothertog Michail Aleksandrowitsj as tsaar aangewys, maar hy het ná ’n dag die troon van die hand gewys.

Hier volg ’n lys of tsaars van Rusland

Rjoerik-dinastie (1547-1721)[wysig]

Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot
Ivan the Terrible (cropped).JPG Iwan IV (die Verskriklike) 1530 - 1584 26 Januarie 1547 28 Maart 1584
Feodor I of Russia - Project Gutenberg eText 20880.jpg Fjodor I 1557 - 1598 28 Maart 1584 17 Januarie 1598

Godoenof-dinastie[wysig]

Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot
Boris Godunov.jpg Boris Godoenof 1550/ c. 1551 - 1605 3 Maart 1598 23 April 1605
Fjodor II 1589 - 1605 23 April 1605 11 Junie 1605

Vals tsaars (1605 - 1610)[wysig]

Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot
Dymitr Samozwaniec.jpg Vals Dmitri I 1581 - 1606 30 Junie 1605 27 Mei 1606
Basil IV.jpg Wasili Sjoeiski 1552 - 1612 27 Mei 1606 27 Julie 1610

Tyd van Beroering (1610 - 1613)[wysig]

Romanof-dinastie[wysig]

Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot
Tsar Mikhail I -cropped.JPG Michail 1596 - 1645 21 Julie 1613 23 Julie 1645
Kneaze Alexey Michailovitz.jpg Aleksei 1629 - 1676 23 Julie 1645 7 Februarie 1676
Feodor III of Russia.jpg Fjodor III 1661 - 1682 7 Februarie 1676 7 Mei 1682
Peter der-Grosse 1838 PR.jpg Pieter I (die Grote) 1672 - 1725 7 Mei 1682 (regeer saam met Iwan V tot 1696) ( 1682-1689: Regentskap van Sofia Aleksejewna 2 November 1721 (Word "Tsaar van die Hele Rusland”)
IvanV.jpg Iwan V (regeer saam met Pieter I) 1666 - 1696 2 Junie 1682 8 Februarie 1696

Keisers van Rusland (1721 - 1917)[wysig]

(Ook groothertogte van Finland van 1809 tot 1917; en konings van Pole van 1815 tot 1916)

Romanof-dinastie[wysig]

Portret Naam Gebore - Oorlede Tsaar van Tsaar tot
Peter der-Grosse 1838 PR.jpg Pieter I (die Grote) 1672 - 1725 2 November 1721 8 Februarie 1725
Empress Catherine I -c.1724 -2.jpg Katharina I 1684 - 1727 8 Februarie 1725 17 Mei 1727
Peter II of Russia by Vedekind.jpg Pieter II 1715 - 1730 18 Mei 1727 30 Januarie 1730
Louis Caravaque, Portrait of Empress Anna Ioannovna (1730).jpg Anna Ioannowna 1693 - 1740 13 Februarie 1730 28 Oktober 1740
Ivan6russia1740.jpg Iwan VI 1740 - 1764 28 Oktober 1740 6 Desember 1741
Carle Vanloo, Portrait de l’impératrice Élisabeth Petrovna (1760).jpg Elisabeth 1709 - 1762 6 Desember 1741 5 Januarie 1762
Coronation portrait of Peter III of Russia -1761.JPG Pieter III 1728 - 1762 5 Januarie 1762 9 Julie 1762 (vermoor)
Antropov CatherineII.jpg Katharina II (die Grote) 1729 - 1796 9 Julie 1762 17 November 1796
Paul i russia.jpg Paul 1754 - 1801 17 November 1796 23 Maart/24 March 1801 (vermoor)
Alexander I of Russia.PNG Aleksander I 1777 - 1825 24 Maart 1801 1 Desember 1825
Franz Krüger - Portrait of Emperor Nicholas I - WGA12289.jpg Nikolaas I 1796 - 1855 26 Desember 1825 2 Maart 1855
Makovsky Alexander II of Russia.jpg Aleksander II (die Bevryder) 1818 - 1881 2 Maart 1855 13 Maart 1881 (vermoor)
Kramskoy Alexander III.jpg Aleksander III (die Vredemaker) 1845 - 1894 13 Maart 1881 1 November 1894
Nicholas II of Russia painted by Earnest Lipgart.jpg Nikolaas II 1868 - 1918 1 November 1894 15 Maart 1917
Mihail II.jpg Groothertog Michail Aleksandrowitsj 1878 - 1918 15 Maart 1917 16 Maart 1917 (wys troon van hand)

Sien ook:

Aanspraakmakers op die Russiese troon sedert 1917[wysig]

  • Nikolaas II (1917 - 1918)
  • Kirill Wladimirowitsj, groothertog van Rusland (1924 - 1938)
  • Wladimir Kirillowitsj, groothertog van Rusland (1938 - 1992)
  • Maria Wladimirowna, groothertogin van Rusland (1992 - hede)
    • Groothertog Giorgi Michailowitsj, seun van Maria Wladimirowna
  • Nikolaas Romanof, prins van Rusland (1992 - hede)
    • Prins Dimitri Romanowitsj, broer van Nikolaas Romanof

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tsaars van Rusland (kategorie)