Madagaskarkoekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Madagaskarkoekoek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Cuculus
Spesie: C. rochii
Binomiale naam
Cuculus rochii
Hartlaub, 1863

Die Madagaskarkoekoek (Cuculus rochii) is 'n nie-broeiende voël en swerwer uit Madagaskar na rivierwoud, digte savanne en boomveld. Die voël is 'n winterbesoeker aan Oos-Afrika maar opgeteken in die somer in Suid-Afrika. Die voël is 28 cm lank en 50 - 65 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Madagascar Cuckoo.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Madagaskarkoekoek (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cuculus rochii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.