Madurai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Madurai
மதுரை
Madurai landmarks montage.jpg
Bynaam: Athene van die ooste
Ligging van Madurai op 'n kaart (Indië)
Madurai
Madurai
Ligging in Indië
Koördinate: 09°55′00″N 78°07′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Tamil Nadu
Distrik Madurai
Regering
 - Burgemeester V. V. Rajan Chellappa
Oppervlak
 - Stad 248 km²  (96 vk m)
Hoogte 101 m (331 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 230 015
 - Digtheid 5 000/km² (13 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 625 0xx
Skakelkode(s) 452
Webwerf: maduraicorporation.in

Madurai (Tamil: மதுரை Maturai [ˈmaðɯrɛi̯]; tot 1949 Madura) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Tamil Nadu ná die hoofstad Chennai en Coimbatore met 'n bevolking van 1 230 015 in 2011. Die stad is een van die oudste stede van Suid-Asië en is bekend as Athene van die ooste. Madurai is geleë aan die Vaigai-rivier en die Minakshi-tempel is die belangrikste aantrekking van die stad.