Mafdet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mafdet
Mafdet se kop op die bed waarop Anoebis vir Sennedjem neerlê.
Mafdet se kop op die bed waarop Anoebis vir Sennedjem neerlê.
Soort godin  Egipties
Godin van Beskermer teen giftige diere
Naam in hiërogliewe
U2
ir
f
d
t Sms G7
Ouers Ra
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Mafdet was in die vroeë Egiptiese mitologie ’n godin wat die mens beskerm het teen slange, skerpioene en ander giftige diere, wat beskou is as oortreders van die maät (orde). Sy is dikwels uitgebeeld as ’n soort kat of muishond.[1] Sy kom so vroeg as die 1ste Dinastie in die mitologie voor.

Sy was ook die vergoddeliking van die reg of moontlik teregstelling.[2] Verder het sy die farao se kamers en ander heilige plekke beskerm.

Verwysings[wysig]

  1. Wilkinson, Richard H. The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. bl 196. Thames & Hudson. 2003. ISBN 0-500-05120-8
  2. Wilkinson, Toby A. H. Early Dynastic Egypt. bl. 251. Routledge, 1999. ISBN 0-203-20421-2
  • Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Wikipedia
Egiptiese mitologie
Aker.svg
 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   AmdoeatBoeke van AsemhalingBoek van die AardeBoek van die DooiesBoek van GrotteBoek van PoorteEnigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra