Mafeteng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mafeteng
Uitsig oor Likhoele, Mafeteng se tweede hoogste berg, vanaf die reservoir by Kingsgate Laerskool.
Uitsig oor Likhoele, Mafeteng se tweede hoogste berg, vanaf die reservoir by Kingsgate Laerskool.
Ligging van Mafeteng op 'n kaart (Lesotho)
Mafeteng
Mafeteng
Koördinate: 29°49′0″S 27°15′0″O
Land Vlag van Lesotho Lesotho
Distrik Mafeteng
Bevolking
 - Stad 61 000
Tydsone SAST (UTC+2)

Mafeteng is 'n stad in die suidweste van Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Mafeteng-distrik. Die dorp se naam beteken Plek van Ongetroude Vroue. Dit was ook die toneel van gevegte in die Geweeroorlog van 1880.[1]

Mafeteng is sowat 76 kilometer suid van die land se hoofstad, Maseru geleë en het 'n bevolking van ongeveer 61 000 mense.[2]

Die Suid-Afrikaanse grensdorp naaste aan Mafeteng is Wepener via die Van Rooyenshek doeanepos.

Verwysings[wysig]

  1. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967. Eric Rosenthal.
  2. Lesotho - Geography”. Commonwealth Secretariat. URL besoek op 23 Maart 2010.

Eksterne skakels[wysig]