Magadan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Magadan-oblast.


Magadan
Магадан
Magadan gesien vanaf die plaaslike berge
Magadan gesien vanaf die plaaslike berge
Vlag van Magadan
Vlag
Wapen van Magadan
Wapen
Die ligging van Magadan-oblast in Rusland
Die ligging van Magadan-oblast in Rusland
Koördinate: 59°34′N 150°48′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Magadan-oblast
Stigting 1929
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wladimir Petsjoni
Oppervlak
 - Stad 180 km²  (69,5 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 95 925
Tydsone UTC+12:00 (UTC)
Webwerf: http://www.magadangorod.ru/

Magadan (Russies: Магада́н) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Magadan-oblast. Dit is aan die See van Ochotsk geleë. Die bevolking in 2010 was 95 925.

Eksterne skakels[wysig]