Magaliesburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Magaliesburg
Die R24 vorm die hoofstraat deur Magaliesburg.
Die R24 vorm die hoofstraat deur Magaliesburg.
Ligging van Magaliesburg op 'n kaart (Gauteng)
Magaliesburg
Magaliesburg
 Magaliesburg se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°0′0″S 27°32′45″O Koördinate: 26°0′0″S 27°32′45″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Distrik Wesrand
Munisipaliteit Mogale City
Oppervlak[1]
 - Stad 11,44 km²  (4,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 6 363
 - Digtheid 556/km² (1 440/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 91.8%
 • Kleurling 0.8%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 6.6%
 • Ander 0.6%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 59.3%
 • Zoeloe 9.1%
 • Engels 7.8%
 • Afrikaans 4.8%
 • Ander 18.9%
Poskode (straat) 1791
Poskode (posbus) 1739
Skakelkode(s) 014
Webwerf: http://www.magaliesburg.co.za/

Magaliesburg is 'n dorp in die weste van Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie is vernoem na Mogale, hoofman van die Po wat in die gebied gewoon het toe die Voortrekkers in die vroeë 1800's hier aangekom het.

Distrik[wysig]

Tabak, sitrus en verskeie ander subtropiese vrugte word in die distrik verbou. Die kransaasvoël broei ook in die Magaliesberg. Spesiale stoomtreine word per geleentheid vanaf Johannesburg gereël.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Magaliesburg”. Sensus 2011.