Magas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Magas
Магас
Die presidentswoning in Magas
Die presidentswoning in Magas
Vlag van Magas
Vlag
Wapen van Magas
Wapen
Die ligging van Ingoesjetië in Rusland
Die ligging van Ingoesjetië in Rusland
Ligging van Magas op 'n kaart (Ingoesjetië)
Magas
Magas
Die ligging van Magas in Ingoesjetië
Koördinate: 43°10′N 44°49′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Ingoesjetië
Stigting 1995
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Jakoeb Belchorojef
Bevolking (2013)
 - Stad 4 106
Tydsone UTC+04:00 (UTC)

Magas (Russies: Мага́с) is die hoofstad van die Republiek van Ingoesjetië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is in 1995 gestig en het Nazran in 2002 as die republiek se hoofstad vervang. Die bevolking in 2013 was 4 106 en dit maak Magas die kleinste hoofstad van ’n Russiese deelgebied.

Eksterne skakels[wysig]