Mageba kaGumede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mageba kaGumede
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Bewind 17271745
Volle naam Mageba kaGumede
Gebore circa 1667
Gesterf 1745
Voorganger Phunga kaGumede
Opvolger Ndaba kaMageba
Kinders Ndaba kaMageba
Vader Phunga kaGumede

Koning Mageba kaGumede (ongeveer 1667 tot 1745) was 'n vroeë leier van die Zoeloes in Suid-Afrika.

Volens oorlewering het Mageba sy tweeling broer Phunga as leier van die Zoeloe-stam na Phunga se dood in omtrent 1727 opgevolg. Hierdie opvolging tussen broers word weerspieël in Zoeloe gedigte soos Zulu ka Phunga no Mageba! (Zoeloe kinders van Phunga en Mageba!). Mageba het ten minste twee seuns gehad, Ndaba, wat hom as koning opgevolg het, en Mpangazitha. Mpangazitha trou met sy niggie. Die Ntombela-stam ontstaan van die nageslag van die troue.

Eksterne skakels[wysig]

Voorafgegaan deur:
Phunga kaGumede
Koning van die Zoeloenasie
1727 — 1745
Opgevolg deur:
Ndaba kaMageba