Mahlabatini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mahlabatini
Ligging van Mahlabatini op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mahlabatini
Mahlabatini
Koördinate: 28°15′0″S 31°25′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Plaaslike Munisipaliteit Ulundi
Tydsone SAST (UTC+2)

Mahlabatini is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 15km noord van Ulundi.

Geskiedenis[wysig]

Dit is in 1898 deur die Britte gestig as 'n magistraatkantoor. Die naam beteken plek van wit sande.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 600km2 groot. Daar word hoofsaaklik met beeste, skape en bokke geboer.

Gebore[wysig]

Sien ook[wysig]