Maikop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maikop
Майкоп
Мыекъуапэ
Die Maikop-stasie
Die Maikop-stasie
Vlag van Maikop
Vlag
Wapen van Maikop
Wapen
Die ligging van Adigea in Rusland
Die ligging van Adigea in Rusland
Ligging van Maikop op 'n kaart (Adigea)
Maikop
Maikop
Die ligging van Maikop in Adigea
Koördinate: 44°36′N 40°05′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Adigea
Stigting 1857
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Aleksandr Narolin
Oppervlak
 - Stad 308 km²  (118,9 vk m)
Bevolking (2014)
 - Stad 144 544
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.admins.maykop.ru

Maikop (Russies: Майкоп; Adigies: Мыекъуапэ, Mijekoeape) is die hoofstad van die Republiek van Adigea, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die regteroewer van die Belaja-rivier, ’n sytak van die Koeban. Die bevolking in 2014 was 144 544.

Eksterne skakels[wysig]